I thought that Forum members might like to read about plants that repel or discourage pests.
Met die hitte wat ons tans beleef, vreet die muskiete my behoorlik op. Dan is daar ook die alewige brommers (Blue Flies) wat verstommende reuksintuie het. Binne sekondes nadat die sak wildsvleisbene oopgemaak is om in die stoompot te sit, kuier die goed saam. Ek het toe gaan soek vir natuurlike hulpmiddels om die goed te ontmoedig om my te pla.
One can also check on Wikipedia for "Plants that repel insects".
Actually I am doing this to give those of us doing the garden route this holiday something to think about and do.
groete
Thanks Butts.
What is the source of your images as I would like to download and file it?
Hendrik, kyk by http://bestplants.com/plants-that-repel-mosquitoes/. Ek het die lys daar gekry en dit oorgetrek in Word. Kon dit egter nie hier plaas nie en het die Word toe omgeskakel na jpg. Daar is 'n korter lys by die Wikipedia bladsy wat ek hierbo noem.
groete
Theo, wat jy hierbo verduidelik is vir my Grieks!
Johan, die malva plante moet iets doen. In Switserland het bykans al die huise malva plante. Volgens die gids wat ons rondgery het is dit om die vliee (weens die beeste) hok te slaan.