English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 709
Total Replies: 268 667
Total Views: 83 819 589
topics: 12 259
replies: 148 831
views: 39 646 836
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pilansberg

replies: 29
views: 490
25 Mar, 2022 @ 09:24:22 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 622
Joined: 09 Apr, 2016
Experience: 36 years

Ek was nou vir die die eerste keer by Pilansberg(Bakgatla). Ek het nie daarheen gegaan nie a.g.v negatiewe aanmerkings oor die plek. Alhoewel seker nie die beste in die land nie, wil ek egter vir mense se wat soos ek gedink het, vergeet die aanmerkings. Die plek is 'n besoek werd. Ek doen ook 'n rating vir beter terugvoer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 09:39:51 am
1Pierre2
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 05 Dec, 2018
Experience: 23 years

Ons het ook al daar gekamp en het dit regtig baie geniet - die Sondag to Vrydag trip.

Die vorige keer wat ons daar gestaan het oor 'n naweek was die saal uitgehuur vir 'n privaat funksie. Alles was wel en die musiek nie steurend nie (alhowel daar geen wildtuin naggeluide hoorbaar was nie.)  Die Ablusies wat die gaste gebruik het was ook ons kampers se ablusie blok - eina - geen kamp etiket deur die gaste nie.

Ek sal enige tyd weer daar kamp, maar as daar weer funksies is, sal ek verkieslik nie daar oor die naweek staan nie. Soos gese, deur die week is dit baie stil en voorwaar lekker.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 15:04:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons gaan gewoonlik Manyane toe, kamp ook heel lekker daar. Ons kamp nou al 6 jaar elke jaar daar {Laasjaar moes oorslaan}  en daai musiek het ons nog nooit gepla nie.....miskien is ons net gelukkig om dit te mis elke keer. Daar is egter welbekende oorde naby Brits wat se lokasie lawaai baaaaie erger is vir my. Ek hou meer van Bakgatla se swembad {Groter} en winkel {beter voorraad} as Manyane sin.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 15:16:22 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1628
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 48 years

We were at Manyane in a chalet a couple of weeks ago and the caravan section looks just the same, no problems. (Did not go into the ablutions). The shop's stocks are pathetic to say the least.

The roads in the parks are really getting bad, especially after the heavy rains we've had. Even in our very capable 4X4, as the driver, I could not relax and the passengers were thrown around the whole time. The tar road from Bakubung to Mankwe dam is the worst road in the park.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 16:40:42 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Is Bakgatla nou weer oop?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 18:33:53 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 622
Joined: 09 Apr, 2016
Experience: 36 years

Ja,dit het blykbaar nou onlangs weer oopgemaak. Ek dink nie die mense weet dit is oop nie, want sels oor die langnaweek was dit baie stil. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 18:53:48 pm
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1535
Joined: 06 Apr, 2010
Experience: 41 years

If only you folk knew what it was like from the mid 80's to early 20's.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 19:33:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Is Bakgatla nou weer oop?

Begin Desember oopgemaak 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 07:26:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Was nog nie daar nie, weens die negative kommentaar.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 07:28:00 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Sal nou daar gaan draai, vir wat...hoop nie om my kop te gaan stamp nie.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 07:34:51 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Dankie. Sal gaan loer.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 12:45:21 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 622
Joined: 09 Apr, 2016
Experience: 36 years

Jin, ja, dit hang seker af van elkeen se idee van aanvaarbaar. Standaarde het defnitief afgeneem by regeringsoorde en het ek my eie  verwagtinge ook maar bietjie aangepas. Dit is of dit, of ons sal maar die plekke moet vermy. Solank die geriewe skoon is, kan ek self maar bietjie oe toemaak vir gebreke hier en daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 13:05:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sal nou daar gaan draai, vir wat...hoop nie om my kop te gaan stamp nie.

 

 

As jy in KNP kamp, sal jy hier ook kan 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 16:54:06 pm
Viper49
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 22 Feb, 2022
Experience: 38 years

Ek hoor die paaie in die Pilansberg is baie sleg; glo amper 'n 4x4 nodig! Weet iemand of dit werklik so is?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 18:10:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Jin, ja, dit hang seker af van elkeen se idee van aanvaarbaar. Standaarde het defnitief afgeneem by regeringsoorde en het ek my eie  verwagtinge ook maar bietjie aangepas. Dit is of dit, of ons sal maar die plekke moet vermy. Solank die geriewe skoon is, kan ek self maar bietjie oe toemaak vir gebreke hier en daar.

As jy in KNP kamp, sal jy hier ook kan 

Darm het ek my wife geriewe in die classique.

Gaan oor netheid en higiëne buite.

Bestuur sê gasvryheid.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 06:50:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek wonder hoekom kan mens na paasnaweek nie meer kampeer staanplekke online bespreek by Manyane en Bakgatla nie, maar wel ander verblyf. Ek het vir Junie bespreek, maar moes WhatsApp/Epos stuur.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 13:51:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ek wonder hoekom kan mens na paasnaweek nie meer kampeer staanplekke online bespreek by Manyane en Bakgatla nie, maar wel ander verblyf. Ek het vir Junie bespreek, maar moes WhatsApp/Epos stuur.

Sodat hulle lank kan vat om jou te help.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 14:04:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hul diens is baie vriendelik en behulpsaam....online het net soveel minder druk op hul admin  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 14:13:41 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Onthou, as jy bell en jy is oor 60 kry jy 40% afslag in die week, d.w.s. Sondag tot Donderdag.

Jy moet vra daarvoor!

Daar is ook elke winter n' promosie met 40% afslag. gewoonlik Mei tot einde Jullie. Skool vakansie uitgesluit.

Jy moet ook vra daarvoor!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 14:21:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Onthou, as jy bell en jy is oor 60 kry jy 40% afslag in die week, d.w.s. Sondag tot Donderdag.

Jy moet vra daarvoor!

Daar is ook elke winter n' promosie met 40% afslag. gewoonlik Mei tot einde Jullie. Skool vakansie uitgesluit.

Jy moet ook vra daarvoor!

Miskien oor die afslag dat dit nie online is nie....ek het 25% winter promosie afgekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 14:30:00 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Miskien?

Jy is reg Geert, dit was n' 25% winter special nie 40% nie. Miskien is die pensioneer ook net 25%. Ek sal vra waneer hulle my oproep beantwoord.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 14:47:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Miskien?

Jy is reg Geert, dit was n' 25% winter special nie 40% nie. Miskien is die pensioneer ook net 25%. Ek sal vra waneer hulle my oproep beantwoord.

Ek sien Bakgatla se akomodasie is glad nie online nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 16:08:04 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Pilansberg het my terug gebel.

Pensioners affslag op enige accomodasie is 25% van Sondag tot Donderdag reg deur die jaar. Jy moet bell om die afslag te kry....nie on-line nie.

Winter special is 50% afslag op alles behalwe campeering wat 25% is enige dag van 1 Mei tot 31 Julie behalwe die lang naweek van die 16de Junie. (skool vakansies is ook ingesluit)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 16:10:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dankie Paul.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 16:24:20 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Dankie Paul.

Plesier Jin.

Ek is ook so bly Geert het minimaal verloor met sy KNP bespreekings veranderings.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 16:30:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Plesier Jin.

Ek is ook so bly Geert het minimaal verloor met sy KNP bespreekings veranderings.

Van die R5800 maar R124 verloor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 14:24:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sal nou daar gaan draai, vir wat...hoop nie om my kop te gaan stamp nie.

 

 

Wildsritte stel gewoonlik nie teleur nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 14:38:48 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Jin, ons gaan al vir 25 jaar daarheen. Dit is die naaste aan die Wildtuin wat jy kan kry binne 200Km. Ek het tot een jaar n' internationaale forum daar (Bakubung Lodge) gereël (geen malaria nie). Dit is net tweede aan Kruger.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2022 @ 16:02:41 pm
Elanga
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 04 Feb, 2022

As jy in KNP kamp, sal jy hier ook kan 

Darm het ek my wife geriewe in die classique.

Gaan oor netheid en higiëne buite.

Bestuur sê gasvryheid.

 

[quote]1012,250203151[/quote]

Ons was in Januarie 2022 daar en die paaie swak gevind. Seker maar kwaai verspoel met al die reent. Sal nie in 'n klein karretjie daar wil ry nie.๐Ÿคจ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr, 2022 @ 05:05:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

[quote]1012,250203151[/quote]

Ons was in Januarie 2022 daar en die paaie swak gevind. Seker maar kwaai verspoel met al die reent. Sal nie in 'n klein karretjie daar wil ry nie.๐Ÿคจ

Die paaie in Pilanesberg is al baie jare in swak toestand. Al gesien hoe privaat lodges in omgewing geld bymekaar sit om paaie te herstel op hul onkostes....net om hul gaste en inkomste onthalwe. Daar was n ruk gelede  n berig gewees dat daar R50mil goedgekeur was om paaie op te gradeer in Pilanesberg en omgewing....ek wonder of dit al reeds gespandeer is of nog moet. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required