English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 298
Total Replies: 230 457
Total Views: 82 398 678
topics: 10 838
replies: 125 154
views: 38 866 899
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pilansberg picnic spots

replies: 15
views: 225
13 Apr 2019 @ 08:44:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Waar is jul gunsteling picnic plekke binne Pilansberg natuur reservaat?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:10:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14121
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe daar is twee wat ons van hou. Gaan gewoonlik soontoe as ons daar 'n draai maak.

Moet kaart he om te verduidelik of ek kan jou gaan wys.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:11:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14121
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Laas toe ons daar was is die Piekniek plek in die middel van die reservaat maar swak.

Die winkeltjie daar het een blikkie coke in gehad wat geduik was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:21:21 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons sit normaalweg by n watergat en eet kos en snoeperye wat ons by die huis voorberei het. Piekniekplekke pateties. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:27:57 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Leon, praat jy van the shoppie binne Manyane, of die restaurant in die middel van die park. Die "Old Magistrates Court", want die laaste keer toe ons daar was, het die winkel redelik baie goed om te koop. 

Die "Fish Eagle Picnic Spot" is baie rustig. Ek ken nie die ander se name op die oomblik maar die een in die heel westelik omgewing van die park is ook allraait.

Skuus my taal! sealed

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:55:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14121
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die een in die middel van die reservaat.  Bly dis al beter daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 10:39:21 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Swambo's Aunt & Uncle stopped over last night on their way back to KZN from Pilanesberg, Bakubung. 

They reported that the roads are just as bad and the tar ones getting worse. Bakubung management have offered to donate a lot of money for resurfacing with bricks, but guess what? North West Parks can't give any commitment to that or even their offer to help towards rebuilding Mankwe Hide!

I asked about the restaurant and they didn't go into the shop and said the food was 2nd rate and overpriced.

 

It is such a pity as it is a wonderful park.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 06:28:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Swambo's Aunt & Uncle stopped over last night on their way back to KZN from Pilanesberg, Bakubung. 

They reported that the roads are just as bad and the tar ones getting worse. Bakubung management have offered to donate a lot of money for resurfacing with bricks, but guess what? North West Parks can't give any commitment to that or even their offer to help towards rebuilding Mankwe Hide!

I asked about the restaurant and they didn't go into the shop and said the food was 2nd rate and overpriced.

 

It is such a pity as it is a wonderful park.

Dis jammer...sekere gedeeltes, veral aan Bakgatla se kant is baie sleg. Miskien is dit dan beter om die teer te skraap sodat dit grondpaaie word. Dis net jammer dat hulle voor in die tou staan as dit by toeriste se geld kom...maar wil niks uithaal om die plek op te gradeer of aantrekliker te maak nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 06:34:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14121
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel ons kan niks daaraan doen nie.  Dis nou maar die algemene ding in die land van ons dat geld eerder na iemand se sak toe gaan as wat dit vir die uitsluitlike doel aangewend word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 06:43:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14121
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe daar is twee wat ons van hou. Gaan gewoonlik soontoe as ons daar 'n draai maak.

Moet kaart he om te verduidelik of ek kan jou gaan wys.

Die plekke wat ek van praat is eerder uitkyk punte as picknick spot.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 20:18:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Was eenkeer in my lewe by Sun City om André Rieu konsert te kyk. Maak naweek daarvan.

Gaan die Saterdag na Pilanesberg.

Jammer om dit te sê, en ek weet ek is geseënd om teen Kruger se grens te bly, maar Pilanesberg het vir my so plastiek gevoel gegee soos Sun City.

Waar is jul gunsteling picnic plekke binne Pilansberg natuur reservaat?

Jammer Geert,

Ek is so vinnig daar deur dat ek net die een stopplek in die middel van die park gesien het. Was geensins beïndruk nie. Toe maar net my merk gaan maak en gery.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 19:04:41 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 811
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Fish Eagle, maar gewoonlik besig oor naweeke. Almal het hulle eienskappe. Een van die in die weste het nie skaduwee nie (afgebrand) en dus not my favorite. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 19:56:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die een wat ons geniet het was die een bo op die berg wat uitkyk oor Mankwe dam

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 20:17:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Diè wat onlangs Pilanesberg besoek het.....mag mens nog met kole braai by hul picnic spots?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 14:11:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14121
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gaan hopeloos te min soontoe om goeie terufvoer te kan gee. Geniet die oorde nader aan ons baie meer.

Maar ek sal die draad probeer onthou vir as ek my skoon ouers soontoe wil vat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 19:26:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het met laasmaand se besoek aan Pilanesberg n draai gemaak by alle picnic spots in die reservaat. Die een wat ons die meeste geniet het was die een op die koppie wat uitkyk oor die Mankwe dam. Dit was egter baie besig gewees aangesien dit lang naweek was, maar ons kon lekker burgers braai oor die kole en geniet van die skaduwee bome.  Was nogal scary om te dink om uit die kar te klim en 150m verder lê 2x leeus in die veld

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required