English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 343
topics: 4 499
replies: 30 836
views: 17 441 217
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Pilanesberg -Wildkyk

replies: 8
views: 2659
30 May 2006
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 10 Oct 2007
Ons is gereelde besoekers die afgelope 15 jaar. Volgens my observasie is die getal diere besig om af te neem- behalve die olifante en seekoeie wat vermeerder het.
Die vraag is, eet die leeus en wilde honde meer wild as wat jaarliks aanteel, of word die
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2006
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Dave

Ek het verlede jaar in September die groot-5 binne 24 uur raakgeloop. Onder meer 'n trop van 50+ buffels so 3 kms van Bakgatla-hek. In-en-om die Mankwe-dam was daar heelwat springbokke en 'n trop van meer as 100 blouwildebeeste.

Ek st
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 19:20:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vanoggend voor die Pilansberg sentrum se deure....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 15:45:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daar moet mos heinings en goed in plek wees om te keer dat die diere tot daar kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 22:08:16 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

No Leon, there are no fences at the restaurant,. Lions have been seen in the car-park quite often.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 20:01:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle het weer n draai kom maak by Pilanesberg sentrum

https://m.youtube.com/watch?feature=emb_title&time_continue=64&v=MuQ1-ByHYtg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 04:31:40 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ook seker lus vir n "take away"

Dit is eindlik skrikwekkend om te sien hoe ons net aanvaar dat alles veilig is wanneer jy in daardie parkeer area ingaan. Klim uit voertuig, rek die spiere "as jy nog het" en stap dood luiters na restaurant, badkamers ens. Wag vir die dag wanneer roofdier iemand vaskeer in badkamers. Dink dit sal so stink roofdier gaan op die vlug slaan.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 16:36:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Vanoggend voor die Pilansberg sentrum se deure....

Kyk nou het ek al alles gesien. Gedink dit gaan by private reservate beter as in Sanparke.

Soos dinge nou gaan moet jy bang wees om winkel toe te stap. Die plekke moet jy n vuurwapen saamvat.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2020 @ 06:21:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien gister hierdie plasing op n ander platform.....foto geneem in Pilanesberg. Pragtige olifant, maar kyk daai teerpad.....dis n skande......glo dit sal beter ry as al die teer verwyder word, maar miskien ook te veel moeite

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za