English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 573
Total Views: 82 435 556
topics: 10 888
replies: 126 377
views: 38 910 114
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pilanesberg = September 2019

replies: 10
views: 274
25 Sep 2019 @ 22:12:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klompie fotos van onlangse besoek.  Alles is met selfoon geneem....so verskoon maar die kwaliteit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 22:17:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

..

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 22:22:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 03:47:58 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dankie Geert. Jy het baie gesien. Dit is hoekom ek van Pilansberg hou.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 05:53:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Heel chapperig.  As ek dit nie mis het nie het jy net die buffels van die big 5 nie gesien nie.

Vrugte volle trippie gewees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 07:47:47 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4148
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Geert nice photos - thanks for sharing 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 08:31:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie. Mooi fotos.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 17:08:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Heel chapperig.  As ek dit nie mis het nie het jy net die buffels van die big 5 nie gesien nie.

Vrugte volle trippie gewees.

Ons het net een keer op buffels afgekom, maar was tussen langerige gras en takke....met selfoon kon ek nie mooi foto kry nie. Dit was ook die heel eerste keer in my lewe dat ons al die diere van die Big5 op een dag te sien kon kry....nog nooit vantevore ervaar nie...ook nie in KNP nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 18:00:22 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek weet dat baie mense is gek oor Pilanesberg. En as jy daar naby woon (lees: Gauteng) is dit klaarblyklik 'n lekker plek om selfs vir 'n dagbesoek of naweek weg te breek. Ek het nog nooit by een van die twee oorde (Manyane en Bakgatla) gekamp nie. Ek het wel Pilanesberg met verskeie dagbesoeke (as ek reg onthou was dit 5 keer) besoek toe ek nog tyddeel by Sun City se 'Vacation Club' gehad het. Maar om een of ander rede kon dié park nog nooit onder my vel inkruip nie.

Maar jy't 'n klompie netjiese foto's geneem Geert.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 21:55:39 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Mooi Geert. Dankie vir die deel.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 09:12:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Geert. Jy het baie gesien. Dit is hoekom ek van Pilansberg hou.

Moet bysê...ons ry baaaaaie. Ons is vroeg in die oggende uit en kom dan eers na 6 as dit skemer is terug. Ons het hierdie jaar n punt daarvan gemaak om elke pad op hul padkaart te ry....sommige paaie kan mens sien dat jy nie sommer baie diere kan verwag nie. Die luiperd was besonders....hy was so 2 meter van die pad af gewees besig om n vlakvark te eet. Die volgende dag was hy nog daar....halwe karkas in die boom en luiperd het onder geslaap. Die 3de oggend het hy die vlakvark klaar ge-eet en toe onder n boom 30 meter verder aan gaan lê.....so daai luiperd was die hele lang naweek te siene gewees. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required