English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 072
topics: 10 832
replies: 125 034
views: 38 863 048
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pilanesberg Fire

replies: 37
views: 1264
03 Sep 2018 @ 07:26:40 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Anyone know anything about a huge fire in Pilanesberg?

Apparantly one has to phone before going there to see if it's open.

We are supposed to be taking overseas guests there today.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 07:41:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het ook gehoor dat dit gesluit is....brand moes baie erg wees. Ons was Augustes daar gewees en toe was daar al baie gedeeltes van die reservaat wat alreeds afgebrand was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 07:47:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

So jammer....hoop die dier is okay

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 07:53:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Op fb gesien....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 18:06:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 10:18:19 am
john
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 20 Mar 2012

As we know there are fires every season ;when we take game drtives we can see that every single winter season when we go there ; this one appears to have been huge ; nature renewals itself though ; loss now gain later . 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 11:36:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Blykbaar het die brande op die ou einde minder skade aangerig as verwag. Blykbaar geen verbrande diere sover gevind nie en kos is nog genoeg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 06:01:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nou is dit Dinokeng se beurt...😭

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 06:20:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I hope that the person that started those fires get itch in his butt and his fingers changes into fish hooks.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 14:48:31 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Quick update:  We're back from 4 days at Manyane (Chalets unfortunately) and the park is no as bad as we expected. Plenty of unburnt areas and as mentioned no reports of animals suffering. The new growth is gong to be stunning and it started to rain a bit as we left this morning, just after we spotte two cheetah at Mankwe dam.

I shall download some pics this weekend and report on the excellent sightings.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 15:20:08 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Thanks John. The cheetahs are often spotted at Mankwe. Glad you enjoyed it. We love going to Pilansberg, even for a day outing. Do not forget the photo's.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2018 @ 17:04:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Quick update:  We're back from 4 days at Manyane (Chalets unfortunately) and the park is no as bad as we expected. Plenty of unburnt areas and as mentioned no reports of animals suffering. The new growth is gong to be stunning and it started to rain a bit as we left this morning, just after we spotte two cheetah at Mankwe dam.

I shall download some pics this weekend and report on the excellent sightings.

Dankie vir die terugvoering....darem n verligting om te hoor die diere is OK.....sien uit na jou foto's!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2018 @ 12:10:32 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Here's a few, showing the fire damage/rejuvination.

More to follow...

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2018 @ 12:41:10 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2018 @ 20:41:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nice photos Steamer...thanks!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2018 @ 11:09:26 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Probably the best animal sighting visit we've done.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 07:47:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien Pilanesberg is pragtig groen op die oomblik daar waar brande was.....ek dink die diere eet nou heeeerlik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 08:47:27 am
Dieter
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 25 years

Ek gaan juis bietjie Pilanesberg toe die naweek om te kyk hoe lyk dinge nou. 

Wonder of hulle die hide by Mankwe gaan oorbou?

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 20:08:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek gaan juis bietjie Pilanesberg toe die naweek om te kyk hoe lyk dinge nou. 

Wonder of hulle die hide by Mankwe gaan oorbou?

Jy moet maar vir ons terugvoering gee as jy terugkom Dieter......sommer paar fotos sal gaaf wees. Gaan jy Manyane of Bakgatla toe?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 06:52:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eks dankbaar vir die potholes wat aandag kry. Hou duim vas vir die besluit op die "Mankwe hide" !!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 08:28:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit sal regtig great wees as die onderhoud en herstelle gaan plaasvind.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 21:16:39 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Net terug gekom van Pilanesberg. Die pothholes en afgebrande Mankwe hide nog net so. Die grass veld is baia ruig en droog en sal dus weer verskriklik warm brand. FOPS sal plan moet maak met die probleeme voordat daar weer n' katestroof voorkom.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 07:47:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Net terug gekom van Pilanesberg. Die pothholes en afgebrande Mankwe hide nog net so. Die grass veld is baia ruig en droog en sal dus weer verskriklik warm brand. FOPS sal plan moet maak met die probleeme voordat daar weer n' katestroof voorkom.

Ek weet hulle het onlangs vergader oor die herbou van die Mankwe hide.....weet iemand wat die uitslag van die vergadering was?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 08:45:18 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek verneem die geld sal van donasies moet kom. Die NW Parks gaan nie betaal nie.

Die slagaate noord van Pilanesberg Centre is nou all vir 10 jaar daar. Hulle gooi nou grond in die gaate. Party is gevul met teer maar lank terug. Die ander teer paaie lyk asof hulle meer aandag verdien en slagaate word meer herstel.

Ek is seeker FOPS weet van die probleeme maar hulle befonsing en prioriteide verhoed vinige herstel.

Pilanesberg bly maar my lokal favorit wilderniss ondervinding. In een dag alles gesien wat ons moeslaughing

KNP einde Aug vir ons.laughing

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:03:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Iemand meer inligting hieroor?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:24:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ook maar goed niks is herbou nie want anders het dit ook weer seker afgebrand in die een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:36:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoop net nie die wind het vandag daar so gewaai soos in Pretoria nie.....want dan gaan hul sukkel om onder beheer te kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 01:16:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Goeie nuus! Hulle begin binnekort met die herbou van die Mankwe hide

 

http://pilanesbergwildlifetrust.co.za/campaigns/mankwe-hide/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 16:37:06 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Nee hulle soek nog donasies. Ek wonder party keer hoe operate so n' Park? Hulle het nooit geld vir Acts of God nie?? Huh? Ek kan nie glo dat die Pilanesberg Park se inkomste herbestee word in die Park nie...Hulle is altyd besig en die park wemel met touriste... ek was al 45 keer daar.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 16:39:26 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek hoop dit word herbou...baia van ons internationaale toeriste gaan gou gou daarheen...om vinnig die Afrika Safarie te beleef.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 14:53:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 17:46:17 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Bly dit word herbou maar ek weerhou my van verdere kommentaar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 20:42:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien die lodges in omgewing maak groot bydraes....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 06:33:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sien die lodges in omgewing maak groot bydraes....

Wel dit is in 'n mate tot hulle voordeel ook. Want hulle gaste gaan ook daarvan gebruik maak.  Dis net vir my verkeerd dat die instansie wat dit moet doen nie "geld het nie".

Sal maar nie praat oor hoekom nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 10:29:42 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dit klink vir my so baia na die situasie met die Parke in Zim. Die lodges doen alle instandhouding van die paaie om hulle en all die boorgat pompe ook.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 20:48:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle vorder....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2019 @ 05:51:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ai...Pilanesberg loop ook gereeld deur 😭

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 19:18:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13809
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Mankwe hide kort nog vloer en dak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required