English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 868
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 446
Share all those nice recipes with everybody...

Piesangbobotie

replies: 0
views: 715
08 Dec 2016 @ 21:01:45 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Baie maklik en gou almal honger is by die kamp maak so n Piesangbobotie

1 ui fyn gekap
1 soetrissie ook fyn gekap
bietjie kookolie
1 eetlepel kerrie hang af hoe sterk die mense van hulle kerrie hou
klein knypie gemaalde naeltjies en klein knypie peper
50ml asyn
1 blik soutvleis (bullybeef)
2 piesangs geskil en in skywe gesny
25ml fyn appelkoos konfyt
1 eier
60ml melk
Voorverhit oond tot 180grade C
bespuit n oondbak met kook sprei
Braai ui en soetrissie in n pan met bietjie olie tot sag.
Voeg die kerrie poeier, naeltjies en peper en n minuut of so.
Haal van dies toof af en roer die asyn en konfyt by.
Voeg soutvleis en piesang skywe by en meng liggies jy wil nie die piesang skywe pap maak nie.
Skep in die oondbak en maak gelyk.
Klits eier en melk saam en gooi bo oor.
bak n halfuur. sit warm voor met rys of slaai
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required