English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 120
Total Replies: 227 558
Total Views: 82 272 968
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 312 079
Share all those nice recipes with everybody...

Piesang plaatkoekies

replies: 0
views: 1103
03 Aug 2016 @ 20:37:47 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
1 ryp piesang
2 Eiers
olie vir vlak bak

Maak die piesang lekker fyn en gooi die eiers by en meng goed
Gooi olie in n pan oor matige hitte.
skep n paar lepels vol van die beslag in die pan en panbraai dit vir so ongeveer 20 na 30 sekondes aan elke kant.
Gebruik n eierring as die plaatkoekies nie hul vorm behou nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required