Goeiedag almal.
As nuwe kampeerder op die jeugdige ouderdom beplan ek 'n 2xmaande reis deur die pragtige bosveld en KNP. (so sê hulle). Aangesien ek uit die "WP jou lekker ding" area kom en nog bitter min in die noorde was, sal hulp en advies ten opsigte van die volgende baie waardeer word:
As deel van ons beplande reis deur die KNP van Noord na suid, beoog ons om na Letaba weg te breek uit die wildtuin vir 3 aa de by Phalaborwa Safari Park, 3xaande by ATKV Eiland Spa, 3xaande by Swadini A Forever Resort en dan weer in by die Orpen hek vir ons verdere reis Suid. Ek sou graag die volgende wil weet:
1) Mees geskikte pad en roete vanaf Phalaborwa tot weer by Orpen
2) Is dit 'n sinvolle ding (roete) om te doen?
By voorbaat BAIE dankie.
Welcome to the forum Jacobs.
I remember a report on that road on this forum. I'm sure you will receive the information you are looking for.
Sounds like a wonderful trip. We are doing Mapungubwe, Punda Maria, Shingwedzi & Tsendzi in April, staying at Phalaborwa Safari Park on the way back home.
My ondervinding in by Krugerhek in en uit by Orpen op daai pad Tshipise dan Eiland dan Swadini van daar waar jy wil gaan maar ek ding jy gaan huistoe verlang geniet.
My ondervinding in by Krugerhek in en uit by Orpen op daai pad Tshipise dan Eiland dan Swadini van daar waar jy wil gaan maar ek ding jy gaan huistoe verlang geniet.
Ek dink nie die verlange sal my oorval nie, ek weet net nie wat ek met my vrou gaan maak as die verlange haar oorweldig nie. Dalk met 'n taxi terug Kaap toe😜
Welkom op die forum jy gaan lekke kamp by genoemde plekke
Van Phb na Eiland volg jy die pad na Tzaneen. Net voor Letsitele draai jy regs na Eiland. Daar is twee roetes na Swadini. Die een via Gravelotte en Hoedspruit en die ander via Letsitele op die R529. Sover ek weet is albei goed.
Van Swadini ry verby Klaserie en voor Acornhoek draai links na Orpen.
Ek stel voor jy verkord jou dae by Phb. Daar is nie eintlik iets daar om te doen nie.
Tensy jy ook by WJ gaan kuier.😃😉
Van Swadini ry verby Klaserie en voor Acornhoek draai links na Orpen.
Ek stel voor jy verkord jou dae by Phb. Daar is nie eintlik iets daar om te doen nie.
Tensy jy ook by WJ gaan kuier.😃😉
Dankie HM. Het ook gewonder daaroor. Miskien dan net 1 aand om darem te sê ek was al daar. Dit kan my meer tyd in die wildtuin gee as die 21 wat ek beplan het.
Terwyl in Phb is n besoek aan die Amarula fabriek die moeite werd, alhoewel die finale produk in die Kaap gebottel word.
Maroela fabriek geskuif na Houdsptuit
Yes, we use Phalaborwa Safari Park Forever Resort as a 1 night stop over when going in or out of that gate. I makes sure you get an early start either way.
The Restaurant at the hotel across the road is very good, so we don't have to worry about food & washing up.
Dankie. Mag mens nog tot bo die Foskor mynhoop ry vir die mooi uitsig?
My ondervinding in by Krugerhek in en uit by Orpen op daai pad Tshipise dan Eiland dan Swadini van daar waar jy wil gaan maar ek ding jy gaan huistoe verlang geniet.
Sal soos Willem sê doen.