English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 922
topics: 4 377
replies: 29 365
views: 17 329 690
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 425
replies: 211
views: 9 883
Phalaborwa Safari Park, A Forever Resort
Limpopo, Phalaborwa
17
Total Ratings: 17
16   
1
Rated: 06 Aug 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Phalaborwa Safari Park Gekose Oord

replies: 5
views: 91
19 Jul 2019 @ 10:59:52 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2713
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Phalaborwa Safari Park - Phalaborwa, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

‘N POORT NA PRAG. Phalaborwa Safari Park, ‘n Forever Oord is die ideale stilhou-plek, of u onderweg is na die Kruger Nasionale Park of na Mozambique. Die oord het goed toegeruste chalets/selfsorg eenhede met lugsorg, volledig met eie buitelug-storte en ook woonwa / kamp staanplekke met elektriese krag, omring deur welige, groen plantegroei. Geleë naby die Kruger Nasionale Park, gee hierdie verstommende oord u die geleentheid om u te verlustig in die ongereptheid van Afrika en nabye kontak met die Groot-5. Gaan vir ‘n wildrit deur die park, ontspan in die rotspoel, beleef die stilte van die bosveld, of kuier rondom die braaivleisvuur onder die Afrika-naglug.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 14:51:43 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Bly gereeld daar die aand voor ons KNP binne gaan. Tops...!👍

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 17:25:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Is mooi en skoon daar. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 17:30:30 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4120
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Seems to have changed a lot since we were last there and then we enjoyed our stay 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 07:07:32 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Nice plek naby die spar as jy nog iets nodig het

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 07:07:02 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Hoe lyk die pad soontoe? Tzaneen/Gravelotte/Phalaborwa?

 

Was altyd vreeslike slaggate.  Praat van hele paar jaar terug. WIl so graag terug gaan na daai deel van die wildtuin

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required