English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 951
topics: 11 576
replies: 139 218
views: 39 342 806
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Petrol pomp lesings

replies: 26
views: 5453
02 Nov 2015 @ 07:13:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het Saterdag gaan petrol ingooi in 5l kan vir grasmasjien. Ek vra joggie vir 4 liter...dan weet ek hoeveel 2-slag olie om in te gooi. Die houer is gemerk waar elke liter is. Toe joggie klaar ingegooi het wys die pomp 4 liter en volgens kan se lesings 3,7 liter. Nou vra ek myself af wie is verkeerd...die petrol pomp lesing of die vervaardiger van die kan wat se merke op verkeerde plek sit?😩
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 07:16:56 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Die petrol Joggie ,my kan wys op die merk as ek gaan ingooilaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 07:49:21 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Die mak m-- so steel hy mos
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 08:01:51 am
Anonymous

Wel, was jy by hom? Jy moet dalk eers n maatbeker vat en toets of jou kan reg is... indien hy dan reg is, dan kan jy n moerse saak met daai petrolstasie he, want dan gaan daar BAIE liters missing wees in n maand... die kalibrasie van pompe moet dus hersien word.. sal ook nooit andersom gebeur dat ek my 80liter tenk met net 60 liter kan volmaak nie....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 08:05:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wel, was jy by hom? Jy moet dalk eers n maatbeker vat en toets of jou kan reg is... indien hy dan reg is, dan kan jy n moerse saak met daai petrolstasie he, want dan gaan daar BAIE liters missing wees in n maand... die kalibrasie van pompe moet dus hersien word.. sal ook nooit andersom gebeur dat ek my 80liter tenk met net 60 liter kan volmaak nie....


Sal hom sommer toets met 2x 2l coke bottels....sal interesant wees. Soos jy s....dit sal seker nooit andersom gebeur nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 08:06:23 am
Anonymous

In die geval dink ek nie die petrol joggie is skuldig nie, die pomp wys 4 L en die kan 3.7 L.

Die vulstasies jippo hul pompe, ek kyk na die prys per liter op die pomp, dan vat jy jou strokie, en bereken die ware prys per liter.

Jy sal vind dat daar tot 6 desimale na die punt is.

NET VOORBEELD: 

Bv prys moet wees R10.12 per liter, maar deel die liters in die totale bedrag wat jy betaal het, dan werk dit meestal so R10.124998 per liter uit. Hulle doen die selfde met die meter wat die liters meet, die goed word gekook om ekstra rande te maak.

Dus, as die vulstasie 1 000 000 L so verkoop, maak hy ekstra paar rand elke maand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 08:20:48 am
Anonymous

Johann, gelukkig is dit baie klein, op jou voorbeeld sal hy dalk R1000 pm addisioneel maak, maar die verskil van 4 tot 3.7 maak hulle n MOERSE klomp ekstra rande op net 10,000liter, wat nog van 1000,000?

 

Ek gaan ook bietjie check, maar die pompe lyk sover reg, klop redelik met rekenaar.... ek ry bakkie taamlik leeg en gooi soms tot 77 liter in...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 09:27:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het darm nog nie die geval gehad nie, nog altyd die regte hoeveelheid in die kan.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 09:55:32 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek het erens gelees dat pompe moet elke jaar kalibreer word en die tegnikus seel die pomp met 'n spesiale tang. 'n Sertifikaat word uitgereik en moet op aandrang van die gebruiker beskikbaar gestel word.

As die seel nie in plek is nie en die sertifikaat is nie beskikbaar nie kan daar probleme wees.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 18:54:50 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Kan nie die petrol joggie blameer nie hy doen  maar net sy werk

Het jy die laaste biekie  uit die pyp ook ingegooi

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 19:36:29 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Het onlangs n Jerry kan laat volmaak, toe gaan daar 21 liter in. Die bestuurder geroep, en hom mooi vertel dit is onmoontlik. Hy se soos Hendrik dat die pomope gekalibreer en geseel word.
Die Joggie voeg toe by dat hy n oubaas se kar volgemaak het, en die se sy tenk kan nie soveel vat nie. Iemand wen 5%, en dit kan net die vulstasie wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 20:08:09 pm
Anonymous

Diesel is ongelukkig nie ge-reguleur nie, hier is drie strokies van die laaste drie keer wat ek diesel in gegooi het, let op die desimale, EN die verskil in prys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 20:18:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Het onlangs n Jerry kan laat volmaak, toe gaan daar 21 liter in. Die bestuurder geroep, en hom mooi vertel dit is onmoontlik. Hy se soos Hendrik dat die pomope gekalibreer en geseel word.
Die Joggie voeg toe by dat hy n oubaas se kar volgemaak het, en die se sy tenk kan nie soveel vat nie. Iemand wen 5%, en dit kan net die vulstasie wees.

5% is gelyk aan omtrent 60c per liter
Indien garage 100 000 liter per maand doen, is dit n addisionele R60 000/maand!
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 20:28:46 pm
Anonymous

Geert, hulle roof ons met "wegsteek foute" 

Meeste garages doen 100 000 L plus per maand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 20:29:54 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Nou maak julle my bekommerd,hoe kan ek en janalleman die meet ding doen?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 20:38:53 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dit is skrikwekkend om te verneem daar is soveel "garages" wat oneerlik is. Wie kan ons vertrou?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 20:39:32 pm
Anonymous

Dick, dit is so klein, dat jy as individu dit nie regtig voel nie, maar kyk wat maak hy wins as hy op 100 000L per maand se verkope so jippo.

Ons het, toe ek nog gewerk hetwink, 100 000 L diesel per maand gebruik, ek belowe jou, elke oggend toets ek die tenks se meters en die bowsers wat die diesel na die yellow plant aan gery het. (Dit was meer vir diefstal deur ons werknemers)sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 06:14:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Maklik om te meet is om die eerste 2l wat jy by 'n pomp ingooi in 'n 2L Coke bottel met tregter in te gooi.

Dit sal jou 'n goeie aanduiding gee of die pomp naby aan reg gekalibreer is. Gooi dit dan in jou voertuig en maak verder vol as jy tevrede is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 09:11:55 am
Anonymous

Vir die mense wat wel die 10ppm diesel, of enige petrol, van Sasol kan ingooi, kan jy maar gerus wees, Sasol is baie streng as dit by gehalte beheer kom.

Die Sasol vulstasies word baie streng beheer deur Sasol self.

Hou maar net in gedagte, dat jy nie 50ppm of 500ppm by Sadol vulstasies kry nie, maat slegs hul 10ppm diesel.

In my geval, moet ek 50ppm ingooi, dus verkies ek Caltex.

Op die fotos, kan mens ook duidelik op die 2/9/15 en 3/10/15 se twee strokies van die selfde prys tydperk sien dat Caltex se 50ppm diesel baie goedkoper as Shell se 50ppm diesel was.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 09:17:04 am
Anonymous

Johann, gelukkig is dit baie klein, op jou voorbeeld sal hy dalk R1000 pm addisioneel maak, maar die verskil van 4 tot 3.7 maak hulle n MOERSE klomp ekstra rande op net 10,000liter, wat nog van 1000,000?

 

Ek gaan ook bietjie check, maar die pompe lyk sover reg, klop redelik met rekenaar.... ek ry bakkie taamlik leeg en gooi soms tot 77 liter in...

Pieter, soos jy noem, hierdie was net 'n voorbeeld ter illistrasie, maar, kyk na my fotos waar ek die prys verskil tussen garages duidelik uitwys.

Let wel, die foto van die strokie waar ek net R300.00 se diesel ingooi, is na die laaste diesel verhoging om my deur te sien tot na more se prys verlaging.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 23:04:00 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years

Na lang swye, groet ek hier uit Kanada. Bietjie by die kinders gekuier vir 3 mde. Ook maar duur om korter te kom. Die geselsie hierbo, maak nou weer my oë bietjie oop. In die dorpie waar ons kuier, is die lewe amper vervelig eerlik.

. Ek verlang huistoe, maar die dis sleg om herinner te word aan die onsmaaklike dinge waarmee mens saamleef in ons lekker land! Hier is dit nog herfs en dis al snags -6 tot -8 C!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 07:17:10 am
Anonymous

Vernon, baie welkom terug, (op die forum) ons het hou gesêls gemis.

Ja dis swaar as jy in sulke lande kuier, en jy kom terug na so lang tyd. Ons ervaar dit ook as ons van Australia af terug kom, maar, ons land bly nog steeds die lekkerste!

Maggies, maar dis koud daar jy gaan sweet as jy hier terug is, ons het nou so koue front hier, 25grade Claughing

Geniet die kinders, en ons bede as dat julle veilig sal terug kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 20:43:00 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 50 years
Alle pompe moet op 'n gereelde basis gekalibreer. Die pommpe word so gestel dat dit einlik 'n bietjie meer gooi as bv, net 'n liter. Dit gaan ook vir die aflewerings voertuie se meters en die wat nie meters het word in die depots deur meters gelaai. Die kanse dat jy verneuk word is eintlik min. Vra vir die eienaar sy dokumente en vertel hom van die probleem, hulle is gewoonlik baie hulpvaardig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 20:57:19 pm
Anonymous

Hier is nou weer vandag se strokie. Kyk na die sente, daar is 8 desimale.

61.87 L en R755.52. = R12.21141102?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 20:57:48 pm
Boens
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 339
Joined: 10 Oct 2014
Experience: 40 years

Dankie Hennie. Laat mens beter voel. Ek lees hier op media 24 app, die nuus tuis. Vol neg inligting. Jammer Seeliefhebber, vir die dwaling op jou draad!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 05:59:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Boens jy kaap nie...ons gesels lekker saam. Ek het bietjie gedink wat jy in jou vorige post geskryf het: In die dorpie waar ons kuier, is die lewe amper vervelig eerlik.....dit wys jou waarmee ons suid-afrikaners hul mee besig hou...moord, diefstal, korrupsie, politiek, onenigheid ensovoorts. Dit maak groot hap in ons daaglikse gesprekke..dink net hoe sal die nuus lyk as die onderwerpe nie daar was nie...seker maar soos jy s "amper vervelig"
Geniet jou tyd daar in Canada😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 07:38:13 am
Anonymous

Johann, onthou die pomp kan nie 8 desimale vir die liters wys nie, die pomp liters is dus ook afgerond na 3 desimale, wanneer jy dit in aanmerking gaan bring, hoeveel addisionele druppels  in jou tenk of op vloer gemors het, daai pompkan dit meet, maar nie vir jou wys nie.. die liters kon bv gewees het iets soos 61.8704321xxxx

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za