English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 652
topics: 11 525
replies: 138 750
views: 39 321 696
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Petisie om kamp bedryf te her open

replies: 45
views: 776
27 Jun 2020 @ 09:00:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 09:01:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 10:10:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gekry dankie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 18:05:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 19:30:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Merry Pebbles het nou aangekondig dat hul Maandag oopmaak vir almal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 20:18:44 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 24 Dec 2019

Thanks for the information. I have signed to show support, can't wait any longer. This is too much now, want to camp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 20:39:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Thanks for the information. I have signed to show support, can't wait any longer. This is too much now, want to camp.

Dankie Joel. Dis nie net vir ons kampeerders nie, maar ook vir die oord eienaars. Daar is tans amper 1000 privaat oord eienaars wat al vir 3 maande geen inkomste het nie en ook nie n enkele sent van die staat kry nie. Soos ek lees is daar paar oord eienaars wat bitter swaar kry. Die kans is groot dat dit nie die eerste intrapval suksesvol gaan wees nie, maar ten minste word dit al onder regering se aandag gebring, want as mens niks sê niegais kanse groot dat regering net normaal aangaan en kamp kwesie ignoreer....mens moet maar druk op hul sit. Ek glo dit kan werk....kyk maar soos Kerke wat weer onder regulasies mag funksioneer.....dit was nie Ramaphosa wat lus was vir Kerk en dit oopgemaak het vir sy behoeftes nie, dit was publiek se druk wat hom verplig gemaak het om te reageer. Ek hoop regtig oord eienaars sien lig in die tonnel.....ek kan die pyn van sommige broodwinners sien wat nie meer die gewone kos op die tafel vir sy gesin kan dit nie. Ek het self n eie besigheid en weet hoe dit voel om jou mense te begin afdank weens finansiele verpligtinge wat mens nie meer kan nakom nie. Hopenlik gaan my stem n verskil kan maak aan hierdie 1000 mense wat nie tans n inkomste kry nie. Dit het my minder as n minuut gekos om hopenlik my medemens te kon help....dis wragies nie baie gevra nie. Ons kampeerders moet saamstaan en mekaar bystaan....hierdie is nie n fight vir een ou of n klein groepie nie.....ons het mekaar baie nodig om hierdeur te kom. Onthou julle die woorde: Eendrag maak mag?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 07:42:07 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek het "geteken" en bevestig per e-pos. Andere mag reken "wat beteken my ou handtekeninkie nou juis op 'n petisie" of dat 'n petisie geen nut het nie.

Laat my dink aan 'n ou vrien van my pa wat eendag saamgegaan het toe my pa gaan hengel. Hy't net daar gesit en gesels en o.a. genoem hy verstaan nie die geduld wat 'n hengelaar het om net so te sit en wag om dalk 'n vis te vang en menige keer maar met leë hande huis toe te gaan nie. My pa se woorde aan hom was dat hy darem probeer en nie niks sit en doen teen die hengelwaters nie.

Ek plaas iemand wat reken 'n petisie sal niks in die sak bring nie in dieselfde kategorie as my pa se vriend.

Nataniël het destyds in die De Kat-advertensie gesê: "Koop net die bleddie ding". Ek wil 'n beroep doen: "Teken net die bleddie ding"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 Jun 2020 @ 08:46:11 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sal ook my naam byvoeg. Jy kan nie wens om die lotto te wen nie sonder 'n kaartjie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 08:48:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gister op die een gedoen wat Geert op what's up gestuur het.

My stem is in.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 08:51:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het die wat rook ook gehelp.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 10:16:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tans is daar 1100 wat al die petisie geteken het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 10:32:25 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Myne is #1112.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 11:13:30 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

volgende is om oor provinsiale gerense te kry

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 12:26:35 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 24 Dec 2019

Hi Swanie, i think for the provincial boaders the Taxi Man is currently putting a heavy pressure on the Minister of Transport. Remember long distance Taxis are not  operating and were not compensated for the whole period.  The Minister keeps postponing media preving till now, then the Taxi man is on top of his head. He will definitely open the boaders by force today. This will enable us to visit places such as belabela.

Regards 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 12:46:17 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het gister geteeken. Kan ek vandag weer teken? wink

Ek is net altyd bang om my personlike inligting op die internet te sit en dan nog te "confirm" met n' epos. Daar is so veel bedrog en ek weet van gavalle wat mense groot skade aan gedoen is met identityds bedrog.

Dankie Geert dat jy dit ook hier gesit het :))

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 13:10:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het gister geteeken. Kan ek vandag weer teken? wink

Ek is net altyd bang om my personlike inligting op die internet te sit en dan nog te "confirm" met n' epos. Daar is so veel bedrog en ek weet van gavalle wat mense groot skade aan gedoen is met identityds bedrog.

Dankie Geert dat jy dit ook hier gesit het :))

Dis darem net epos adres...nie ID of telefoon nommers nie. Ek dink die epos adres versoek is dat mens nie klomp hantekeninge stuur op een adres nie. Ek wou my vrou laat teken, maar stelsel wou nie....het boodskap gekry dat adres reeds gebruik is....het toe ander adres gebruik. Hulle vra of jy jou naam op lys wil wys of nie.....as mens deur lys gaan, is daar baie wat nie naam wys nie, maar petisie tekening is geldig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 14:53:50 pm
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 9 years

Sopas geteken

#1225 (Kersfees 1225😁) 

Have you ever followed the world, or self, or even Satan, and seen the death that comes forth from that pursuit? The death of a relationship, the death of trust, the death of character, the death of love–and on and on it goes
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 15:30:48 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Het geteken ,maar die Provinsiale grense moet oopgemaak word, anders gaan dit nogsteeds n probleem wees ..So druk moet opgesit word om dit oop tekry ,ons moet saam met die Taxi bedryf druk opsit, om die grense ooptekry dit is baie belangrik .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 19:29:41 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Waarskuwing 

Enige petisie en of hofsaak gaan die oopmaak net langer verleng.

Kyk na die tabak sage. Dis n duidelike bewys dat industriee wat hof toe gaan langer neem om oop te maak.

Laas Vrydag het die tabak manne goed op hulle dinges gekry. Wat die hof duidelik uitgespel het is dat Zuma is in beheer en mag doen en se wat sy wil! Vat haar aan en jy gaan 2e of 3e kom.

Dink mooi oor petisies!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 19:39:59 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Terloops

Dis net die Taxi bedryf wat hiermee gaan wegkom. Van more af laai hulle taxis weer 100% en soos ons weet 150%.

Ek ondersteun hulle ten volle. SAA het Biljoene gekry. Waarvoor. Die Taxi bedryf bring mense werk toe. Jy kan nie met n vliegtuig van Soweto Johannesburg toe vlieg nie.

Lyk my die Taxis sal ons uit Lock down kry?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 21:08:05 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Daar is hy met my is daar nog 2 by ma het ook sommer opgeteken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 23:06:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het geteken ,maar die Provinsiale grense moet oopgemaak word, anders gaan dit nogsteeds n probleem wees ..So druk moet opgesit word om dit oop tekry ,ons moet saam met die Taxi bedryf druk opsit, om die grense ooptekry dit is baie belangrik .

Dink ook taxis gaan dit oop forseer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 08:31:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 20:14:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 09:58:27 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert het die petisie gewerk.....kan ons gaan kamp? smilecool

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 10:50:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert het die petisie gewerk.....kan ons gaan kamp? smilecool

Prof Neels is druk besig.....maar het ons ondersteuning nodig. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 11:09:23 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

My vrou het ook ge-sign. Nou is ons koppe deur.

Sterkte vir Neels.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 12:17:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Prof Neels is druk besig.....maar het ons ondersteuning nodig. 

Geert het jy vir hom fotos gestuur.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 12:52:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert het jy vir hom fotos gestuur.

Ja...Almega se foto's.....dink dis n goeie voorbeeld van social distancing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 13:17:52 pm
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 9 years

cool

Have you ever followed the world, or self, or even Satan, and seen the death that comes forth from that pursuit? The death of a relationship, the death of trust, the death of character, the death of love–and on and on it goes
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 15:24:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 16:25:59 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek dink 'n petisie is 'n vermorsing van tyd. Dit demonstreer nie 'n gesindheid van samewerkende wetsgehoorsaamheid nie, maar eerder die van protes en weerstand. Daarvan sien ons genoeg in hierdie land, en ek assosieer my nie met versetoptrede nie.

Ek sou voorstel dat 'n vertoë met 'n stel voorgestelde reels, wat kampering veiliger sal maak as om Checkers toe te gaan en die Mall se ablusie geriewe te gebruik, eerder die owerhede se guns sal wen as 'n petisie, wat ons kampeer saak waarskynlik meer skade as goed sal aandoen. Ek vertrou dit is wat prof Neels in gedagte het. Een so 'n regulasie kan wees dat daar 'n voorwerp in plek geplaas word by 'n ablusie ingang om aan te toon daar is iemand biine, en dat net een persoon sodoende op 'n slag binne toegelaat word.

Daar is baie mense met oorspronklike idees om sulke reelings vlot te laat verloop. 

As voorbeeld van daaglikse onnadenkende gedrag - daar is hoegenaamd geen voorsorg maatreels in plek om te verseker dat jou kredietkaart en die fasiliteit wat die petroljoggie gebruik om nommers in te sleutel en dan aan jou oorhandig om jou pin in te sleutel hoegenaamd gesaniteer is nie. Hoe groot is die risiko daar? Hoeveel hande vat op 'n dag aan daardie kredietkaart toerusting, en hoeveel virus verspreidingsgeleentheid is daar nie, maar die owerhede kyk gerieflikheidshalwe anderpad, of is hulle net nooit daarop gewys nie?

Gee vir die owerheid voorbeelde van wat alles baie meer riskant is as kampering en demonstreer inkonsekwente besluitneming wat optredes toelaat wat geensins virus verspreiding inperk nie. 

Ek is seker die pers sal graag met daardie voorbeelde ondersteuning aan 'n vertoë rig.  Dit is mos hulle kos.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 16:35:25 pm

Ek neem deurskynende plastiek saam in my motor, by die petrol pomp sit ek dit oor die sleutels vir my pin.

Ek hanteer tans self my kaart wat ek skoon gemaak het.

Maar jy praat waar, hulle fokus is op die verkeerde plek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 16:48:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As julle volg sal julle sien dat dit nie n petisie is soos in dwarstrek met die regering se besluite nie. Prof Neels help hulle meer hoe ons dit kan doen om te laat werk met regulasies aangesien dit wil voorkom om regering nie veel kennis het van kamp bedryf nie. Hy gee baie voorstelle aan hulle deur hoe ons dit kan behartig....dis n baie vreedsame kommunikasie. Ek sal kyk of ek sy voorstel kan plaas, maar dit gaan oor punte soos elke 2de staanplek oop te los...oplossing voirstelle tov ablusie ens.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 16:57:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Geert gaan lees die UK en Australia se regulasies, NZ het dieselfde gebruik om oop te maak.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 16:59:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoekom wil hy nuwes skryf, druk net die huidige onder Toerisme se neus.

Sal maar hoor wat sê die President vannaand.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 17:30:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Klagtes kan direk aan die President gerig word, deur te bel.

Wil hoor of iemand hom gaan vra oor kamp.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 17:51:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal kyk of ek op YouTube kan volg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 07:42:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het screenshots geneem van Prof Neels se dokumente op sy facebook blad - Red ons kampeer bedryf. 

Baie dankie Prof Neels vir al die harde werk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 10:14:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert gaan lees die UK en Australia se regulasies, NZ het dieselfde gebruik om oop te maak.

Dink jy is reg....word gecopy en paste, maar weet self nie mooi wat daar staan nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 18:16:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nie nodig om petiesie te teken nie.  Ons kan mos nou al kamp solank die oord die nodige reels en regulasies in plek het.

Ons moet nou in die scrum druk om oor provinsie grense te kan gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 09:08:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

All out camping Se hulle daar kamp is nog nie wetting oop nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2020 @ 13:51:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

SANParke het hulle Julie bespreekings gekanseleer. Hulle is semi staat en sal nie die wet oorskry nie. Die Gazette se ons mag kamp maar iets se vir my dit is nie wat die regeering bedoel nie.

Moet nie vir n' onkundige n' vraag vra nie want die antwoord gaan nee' wees, want nee', is die die veiligste antwoord.

Mag ons?...... Nee'!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 16:57:09 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Ek kon nie verstaan dat ons kos kan gaan koop en aan artikels vat wat alreeds deur 50 voor jou hanteer is nie - die vervaardiging verpakking vervoer rakpakker publiek betaalpunt pakker ens en nie bv by n enkele familielid kan gaan kuier nie - toe wys my man my n artikel van n local virus mediese fundi wat nog steeds oortuig is die virus word deur die lug versprei en ingeasem en nie deur aanraking van artikels nie.   Wedersyds ons kan maar net elkeen ons bes probeer om versigtig te wees en hande te was na alle hantering van items buite jou huis.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 21:54:47 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Ek wou op n koppie naby Nkandla gaan kamp. Saam met my G6. Die fire pool moet leeggemaak word vir maintenance. I help where I can....I signed the petition instead.

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za