English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 033
Total Views: 82 377 474
topics: 104
replies: 3 736
views: 1 210 561
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Petershof - Plaas Kuier (Saamtrek)

replies: 19
views: 9037
29 Mar 2016 @ 20:24:10 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

'n Groep van ons was van die eerste lang naweek tot Paas Naweek saam in die Noorde op 'n plaas in die bos.  Dit was 'n heerlike kuier en so het Hessie en Jan ook hulle geboorte dag daar geniet saam met die plaas bestuurder.

Petershof is so kort suid ban die Limpopo en so 40km Wes van Musina.

Kyk gerus en velustig julle.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2016 @ 20:24:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hier is nog so paar wat nie gelaai het nie.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2016 @ 20:45:21 pm
Anonymous

Baie dankie vir die jaloers maak, bly julle het dit geniet

Jan en Hessie, baie geluk met jul groot dag, mag julle nog baie saam geniet met ryke seëninge van Bo.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2016 @ 21:07:01 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years
Wonderlik pragtig. As jy dit nie daar voluit kan geniet nie is dit jou eie skuld.
Vrede en groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2016 @ 21:10:11 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Ek moet nou op tone trap.  Daar is 'n 'n man wat sy hemp vergeet het by aandete. Vir die seun wat die bok platgetrek het, vertrou ek hy kry 'n wapen lisensie in sy kermiskous.  

Vir die res lyk dit 'n baie lekker kuier.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2016 @ 21:51:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir deel van foto's...lyk heerlik....pragtige natuur
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 03:33:39 am
Anonymous

Thanks Wilsur, it looks lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 05:28:25 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Dit lyk baie lekker daar. Bly julle het dit geniet.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 05:38:36 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Glad you enjoyed....

To far & too formal for me....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 05:54:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk Chapperig Willem. Bly julle het dit geniet. So van die os op die jas wat was die tariewe per nag toe gewees daar.

Hoe gaan dit met daai arm van jou?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 06:23:49 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dis nou mooi, pragtige Kremetarte. Lyk nie so droog daar nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 06:42:15 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Pragtige omgewing.   En dit lyk of julle baie lekker geëet het, daai ontbytgereg en potjie lyk uitstekend.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 07:04:41 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Bly om te sien dit was nie Warren (Sitnievasnie) in 13e foto nie.

Dis darem lekker om so uit te kom Willem - bly julle het dit geniet.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 10:46:30 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Mooi foto grafie, dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 13:49:42 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Pragtige fotos bly julle het dit geniet
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 18:44:22 pm
harry
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 30 Mar 2014
Experience: 21 years
Beautiful photos of the lowveld bosveld. I grew up in the lowveld, it has a special beauty of its own. Yous definitely had a good get together.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2016 @ 18:58:41 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Kom ons kyk of ek als kan andwoord.

  • As jy daar was sou jy ook die hitte gevoel het na die lekker reën, daarom sonder hemp.
  • Die prys van die week daar was ongelooflik van 'n WilSur lid, als was gratis-en-verniet.
  • Die skouer sterk mooi aan , dankie.
  • Ongelukkig het Theo nie vir ons die "Drone" se foto's van voor en na die reën gewys nie, maar hulle het goeie reë gehad voor ons daar was.
  • Dié Theo is nie Butt's nie !
Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 16:47:32 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Willem mooi wereld en wat is so lekke soos n hout vuur die bos bly koning
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2016 @ 18:02:36 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Shaun

Stem 100% saam.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 06:22:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek sien daar is n artikel en foto's van jul naweek in Mei maand se Wegsleep...👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required