English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 245
Total Replies: 249 070
Total Views: 83 118 876
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 185
Share all those nice recipes with everybody...

Perske rys slaai

replies: 5
views: 5190
12 Dec 2016 @ 20:48:00 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
1 groot blik ingelegde perskes in stukkies gesny
2 koppies gaar rys
halwe koppie intpitte rosyntjies
halwe gesnipperde groenrissie

Slaai sous
1 tot 2 koppies mayonnaise
2 eetlepels baaltjang
1-2 twee lepels matige kerrie hang af hoe sterk jy van kerrie hou
meng die slaai sous deeglik in n bak
Meng die ander bestanddele saam en gooi dan die slaai sous oor en meng goed deur.
geniet
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2016 @ 21:00:57 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

So lekker eenvoudig en klink lekker.  Dankie Herman.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2016 @ 22:02:02 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Colin Freda probeer maar altyd dit so maklik as moontlik maak hou nie van fancy resepte nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2016 @ 22:02:03 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Colin Freda probeer maar altyd dit so maklik as moontlik maak hou nie van fancy resepte nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2016 @ 06:48:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16951
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ons het baie keer rys wat oorbly van vorige maaltyd....kan dit dan hou om hierdie slaai te maak. 👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2016 @ 09:36:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dankie, proe lekker,,, het met die lees van die resep klaar geproe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za