English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 791
Total Views: 82 682 122
topics: 97
replies: 1 536
views: 254 124

Permanent / Lang kamp

replies: 57
views: 2034
page 2 of 2
30 Sep 2017 @ 12:34:41 pm
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 24 Jan 2017
Experience: 45 years
Fred,
jy is heeltemal reg in wat jy se. DIS NOU ONS TYD !!!
As dit nie vir ons kleindogter se verjaarsdag hierdie komende week was nie sou ek al oppad gewees het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2017 @ 14:35:19 pm
Strepies
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 18 Jan 2017
Experience: 14 years
Na agt maande se "foltyds" met ek en my en gade se kopskuif en natuurlik, noodgedwonge situasieis, is dit nog steeds 'n wonderlikke evaring om die vryheid te geniet. Dit is natuurlik so dat jy en jou gade sekere dinge graag by 'n standvastige adres wil doen, maar dit is natuurlik ook so dat die beplanning "spot-on" moet wees om so vry soos 'n voel te wees en dinge te doen soos en wanneer julle wil. Met al die nodige toerusting en bekomstighede beskikbaar kan julle die nuwe lewe met volle vertroue aanpak. Ek sou ook graag 'n hout draaibank en gereedskap wou saamsleep, maar ek doen dan nou eerder "klein projekies" om die verveligheid te oorkom. Kry vir julle ook 'n hobbie, soos 'n kamera of 'n verkyker, en bo alles, wees dankbaar en GENIET dit.
Keep us safe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 09:37:55 am
Fanie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 10 Oct 2015
Experience: 12 years
Wow dis net wat ek nodig gehad het om n finale besluit te maak.ek tree oor 4 jaar af en beplan om ook so n laaaaaang vakansie/toer te onderneem. Die plan is as ons op n plek kom en ons hou daarvaan, bly ons sommer n maand daar. Ons is mal oor die Kruger en sal graag die Kaapse winters vir die Kruger ruil.
Ons sien uit na jou volgende skrywe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 19:54:43 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Wow dis net wat ek nodig gehad het om n finale besluit te maak.ek tree oor 4 jaar af en beplan om ook so n laaaaaang vakansie/toer te onderneem. Die plan is as ons op n plek kom en ons hou daarvaan, bly ons sommer n maand daar. Ons is mal oor die Kruger en sal graag die Kaapse winters vir die Kruger ruil.
Ons sien uit na jou volgende skrywe.

Fanie, julle sal nie spyt wees nie.  Baie van die oorde bied 'n spesiale, bekostigbare tarief aan vir 30 nagte.  Jul gaan baie geld spaar as julle 30 nagte by 'n oord bly, bespreek dit eerder vooraf so.   Jy betaal dikwels meer as 'n maandtarief vir twee weke se verblyf, wanneer jy aangeslaan word teen die dagtarief.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2017 @ 12:23:37 pm
Dough
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 08 Mar 2017
I am new at this been on the road about a month but have always loved outdoors. South Africa has so much to offer. In the states they have huge busses converted into ultra luxury accommodation. Retired couples taking to the road as permanant campers seems to be a more acceptable way of life. Sadly in South Africa we do not seemed to have developed this part of the industry. I do not tbink that our caravan parks have developed for this we tion of the population. Here we follow the more traditional careening route. It's a start. If enough South Africans get the bug there is no reason this part of the industry cannot develop further. We have the climate, the natural resources and the love for the outdoors. All we need to do is follow our dream.those of us withgrown kids can always visit in peak seasons and take to the road after. It would be great if more caravan parks evolve to setting aside sections for us permanent trackies. It would certainly help them having a section of permanant guaranteed incomes through the lean months.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 13:26:19 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 369
Joined: 28 Feb 2018
Greetings,still planning full time camping, at this stage only a tent camper, soooo, what are the members that are on full or long term caravan holidays using as a towing and caravan set up, as a guideline for the big day ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 19:31:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Werner...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First