English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 237
Total Replies: 248 873
Total Views: 83 115 130
topics: 988
replies: 13 956
views: 3 252 821
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Penta venster vervang

replies: 7
views: 146
28 Aug 2019 @ 12:56:51 pm
LMDT
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 16 Sep 2016
Experience: 20 years

Ek moet my een kant-venster vervang.  Enige aanbevelings vir iemand wat kan help (verkieslik by my huis) in Wesrand area, Gauteng?

Baie dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 13:18:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lees bietjie deur hierdie draad....hoop daar is inligting wat jy kan gebruik. Sterkte

 

Click op onderstaande link.....

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-CARAVAN-WINDOWS-AND-MICROWAVE-.htm?forumaction=1&loadcategory=1022&loadpost=250048867&highlight=Window#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 15:58:51 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Skakel vir Kobus van Wyk hy is in Boksburg .Selnr 0834249806

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 06:33:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15971
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is regtig maklik om self te doen.  Jy moet net die regte vervangings ruit in die hande kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 11:07:19 am
LMDT
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 16 Sep 2016
Experience: 20 years

Dankie Leon, ek het gaan kyk en dit is heel eenvoudig om self te vervang.  Ek het ook reggekom met 'n venster by Durattract in JHB www.durattract.co.za

Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 13:28:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Leon, ek het gaan kyk en dit is heel eenvoudig om self te vervang.  Ek het ook reggekom met 'n venster by Durattract in JHB www.durattract.co.za

Groete.

Net vir interesantheid.....wat het die venster gekos?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 13:54:14 pm
LMDT
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 16 Sep 2016
Experience: 20 years

Hulle prys was +-R 2400, of hulle het 'n "off-spec" opsie vir +- R 1300 (tint kan glo bietjie verskil).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 17:16:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie...dit klink nie sleg nie, as ek hoor wat ander manne al betaal het vir soortgelyke venster

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za