English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 283
topics: 718
replies: 5 792
views: 2 368 798

Penta towbar te koop

replies: 6
views: 295
01 Oct 2018 @ 22:01:18 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het hierdie towbar saam met die Penta nuut gekoop in Februarie 2017. Die towbar was R5,700 met btw in.

Dit is deur Kempton Karavane verskaf.

Dis volledig.

Het dit een maal gebruik om fietse mee te vervoer. Het nou my fietsrak op die sleepvoertuig.

Die los brackets op die foto is waarmee die bar aan die onderstel vasboud.

Sal enige redelike aanbod oorweeg.

Die item is in Malelane, maar ek is gereëld in Pretoria en kan die item saambring.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2018 @ 14:48:41 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Vir wie mag belangstel, ek verkoop die towbar nie om geld te kry nie, maar om dit uit my garage te kry.

My plek raak min en ek moet die bar onder my sleepvoertuig stoor.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 11:57:43 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

n Vriend van my soek een vir sy Sprite Solar woonwa.

Wonder of hy sal pas.

Het jy moontlik afmetings vir my

Dankie

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 13:29:36 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Harry

Ek sal vanmiddag gaan meet en deurstuur.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 17:18:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Harry

Ek is baie jammer, maar ek gaan die haak terughou.

Toe ek vanmiddag begin meet, sien ek hoe skeef die haak aanmekaar gesweis is. Kan dit met die oog sien. Tot 10mm off centre.

As jy op die eerste foto kyk, kan mens sien dit is skeef.

Dis onaanvaarbaar en ek kan nie soiets verkoop nie. Dit is absoluut swak vakmanskap wat mens nie kon sien toe die haak aan die wa vas was nie.

Ek gaan volgende week my karavaan na die handelaar neem vir diens en 'n paar waarborgissues. Dan gaan ek die haak teruggee en kyk of ek van my geld kan terugkry. Uiteraard het hulle die haak aan my verkoop reeds vasgesit op my versoek.

Jammer hiervoor.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 17:19:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Admin

Is it possible to remove this thread from the forum please?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2018 @ 20:39:43 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

Geen probleem Pottie.

Ek het al in die verlede self een gebou vir my ou 1975 woonwa. Hulle het nog sterk onderstel gehad. 

Het nie meer die tyd vir self bou nie.

My vriend gaan iemand in Walkerville sien oorbou van een.

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required