English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 609
Total Replies: 253 888
Total Views: 83 283 485
topics: 11 623
replies: 139 892
views: 39 361 645
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Penta kraak bokant deur

replies: 41
views: 9126
10 Mar 2016 @ 16:37:22 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Het iemand al n probleem ondervind met n Penta wat bokant die deur kraak. Is dit n algemene probleem?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 17:04:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Al gehoor dat dit moontlik kan gebeur as jy te hoog lig met steadies
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 17:06:28 pm
Anonymous

Chris, myne het ook links bo so lid teken. Hier is nou niemand hier rond wat dit gaan reg maak teen normake prys nie, gaan so ry tot Mei, en dan na Kennis karavane vat vir kwotasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 17:08:04 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Geerts dit klink reg. So maw die raamwerk as sulks kan dan ook seer gekry het. Dit is dan of die wa by die deur knak. Of is ek verkeerd?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 17:08:20 pm
Anonymous

Die plaaslike plek het onmidelik gesê,  pothole, "jy is mos verseker" bla, bla.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 17:11:26 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Persoon by karavaan werks winkel het dieselfde as Geert gese maar wou nie uitwy of dit baie nadelig is of nie. Kan dit behoorlik reg gemaak word teen geen verdere probleme?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 17:13:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geerts dit klink reg. So maw die raamwerk as sulks kan dan ook seer gekry het. Dit is dan of die wa by die deur knak. Of is ek verkeerd?


Daar was rens laas jaar n draad waar die een Penta eienaar genoem het dat hy sy wiele met steadies gelig het en van daaraf sukkel hy om sy deur toe te maak....iets het skeef getrek?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 17:29:49 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Chris, myne het ook links bo so lid teken. Hier is nou niemand hier rond wat dit gaan reg maak teen normake prys nie, gaan so ry tot Mei, en dan na Kennis karavane vat vir kwotasie.

Vat hom na Anton toe buite Vereeniging oppad Heidelberg toe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 18:57:44 pm
Anonymous

Vat hom na Anton toe buite Vereeniging oppad Heidelberg toe

Dankie Pieter, ek dink dis 'n goeie voorstel. Hy doen goeie werk, net eers by versekering uitvind.

Dit laat my wonder, hoeveel Pentas tel krake op die selfde plek op???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 19:02:46 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Johann, dit is juis hoekom ek hierdie draad begin het. Is dit n algemene probleem van Penta. Ek het gesoek na die draad waarvan Geert praat maar kry hom nie. Ek kan ook so iets onthou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 19:32:06 pm
Anonymous

Chris, ek het ook nou gesoek na daai draad, maar kry niks. 

Myne is 2005 model, en die "kraak" het nou onlangs eers voor gekom, ek dink nie in my geval is dit fabrieks fout nie, nie na 11 jaar nie? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 19:51:37 pm
Dirkman
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 18 Feb 2016
Experience: 36 years
Manne al 3 my Jurgens woonwaens het dit gedoen. Manjifiek,Palma LT en 1996 Expo. Almal beweer dit is soos jul se, woonwa word te hoog gelig met hoekstutte. Versekering het my Exop laat herstel. Die hele paneel is vervang. Van voor tot agter. Ja die "slaggat"het hierdie skade veroorsaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 20:27:10 pm
CHRISTO & ELIZE
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 28 Dec 2012
Experience: 8 years
Hi Michelin man het jy miskien besonderhede van Anton a.s.b.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 20:51:43 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 462
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Ons toer nou al 13 jaar voltyds reg oor Suider Afrika rond en ons karavane leef dus swaar en word oor baie kilos gesleep.

Ons drie Pentas/Palma het almal bo die deur gekraak en was NOOIT met die hoekstutte opgelig nie - gebruik nog al die jare wielblokke.  Die onderstel van die waens is net eenvoudig nie sterk genoeg nie.

Herstel van die buite paneel is net kosmeties, die probleem word nie opgelos nie.  Ons het dit 'n hele paar keer laat doen en ook die houtkonstruksie laat vervang, om maar net weer die ding te sien bars.

Die kraak moet egter toegemaak word om vog uit te hou en ons het later net eenvoudig 'n stuk riffil alu bo die deur vasgesit om dit beter te laat lyk en ook te seel.

Flip de Wet
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 22:10:35 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years
Dit het ook met my Penta gebeur dit laat regmaak deur die asuransie en het hom omiddelik verkoop
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 02:25:02 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Baie dankie  vir bydraes. Blyk dat dit n probleem is by die woonwaens. Het gejeuk vir Penta maar het nou skuurpapier gebruik en gejeuk is weg.

Lekker om eerste handse inligting te ontvang, kan dan ingeligte besluit neem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 08:14:18 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

hmmmm interesting!!! gaan nou twee keer dink voor ons 'n penta/palma koop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 11:08:16 am
Antony
Gold Member
59% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 08 Jun 2010
Experience: 32 years
My Sprite Splash also developed a crack and a piece of aluminiun was attached over the area to strengthen it , so I dont think this is only a Penta problem.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 11:09:12 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Catherine,

This topic actually has nothing to do with the "Penta/Palma". It is a common problem rearing it's head more and more on especially pop-up roofs which rather appears to be due to the small area of support above the door, being the weakest point.

The common problem was always thought to be from the steadies being raised to high, leaving the wheel area hanging. Of late potholes are being blamed.

I am sure the problem started arising when the chasis were made lighter. As a result the A-frame can now twist - I have confirmed this with Alko Vereeniging with regards the using of a Maco-mule. In the Gypsey range, I have personally experienced this between the 1985 Gypsey 5 and the 1988 Caravette.  

Be this the case, the good news is that on the very old models, this is not likely to happen.

The bad news is that "ANYTHING" that can twist the chasis, probably only temporarily, can result in that crack above the door!

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 11:16:58 am
Lambchop
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 18 Feb 2013
Experience: 30 years

Ons het ook 'n Penta gehad, het ook gekraak. My man is oortuig die karavaan se oorhange aan beide kante van die deur te lank is, en dit sit te veel stremming op die punt bo die deur. Dan moet dit meegee.

♥ I love Kruger Park ♥
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 13:26:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit wil vir my voorkom jy het een van die karavane wat hier bo genoem word gekoop.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 17:03:33 pm
Anonymous

Kan met enige karavaan gebeur.. hulle is maar sag en steadies is nie om hul op te lig nie... dit sal nie net pentas wees nie.. ek level glad nie karavaan met steadies nie, sit hul net op grond om nie te wip nie... skeef staan moet blokke onder wiele maar uitsorteer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 20:00:41 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Hi Michelin man het jy miskien besonderhede van Anton a.s.b.
Anton 083 353 2831
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 20:39:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het nog nooit so n kraak gesien nie....kan iemand n foto plaas....nuuskierig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 21:10:53 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 462
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Kraak in ons Penta

Kraak Penta

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 21:24:23 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
My 97 fleetline het so bubble gemaak by die venster by die deur, nie geweet van krake nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 08:46:35 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
My Palma het ook bubble gemaak by venster, hul het ges dit gebeur deur steadies te hoog lug dan te veel gewig op daai paneel dan rek hy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 08:46:37 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
My Palma het ook bubble gemaak by venster, hul het ges dit gebeur deur steadies te hoog lug dan te veel gewig op daai paneel dan rek hy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 09:29:38 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5819
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

ek sien nou hierdie antwoord op n ou blog van weg.

Die probleem is nie net met die penta nie dit gebeur met die meeste van die lang opslaan dak woonwaens waarvan die deur en die venster so naby aan mekaar is
Ons kry ook baie van die ouer gypsey vastedak woonwaens wat kraak bo die deur die rede het gekom van die spasie tussen die dak en die deur raam wat so klein is
Die regte manier om jou woonwa te "level" is eintlik enige manier behalwe die pote so maw of jy op 'n blok ry op die lae kant, of jy 'n domkrag onder sit, of gat grou op die hoë kant maak nie saak nie moet net die pote gebruik nie en ook as die wa nou gelyk staan moet nie die domkrag uithaal nie los dit daar tot jy weer ry dit help om die onderstel reguit te hou en sodoende minder krag op die middel punt afwaarts te veroorsaak
Die slimkoppe het op 'n stadium gesê dat die woonwa se wiele, nooit van die grond af mag lig sonder die nodige ondersteuning
Die pote onder die wa word steadys genoem omdat hulle net die wa moet stewig maak as dit level staan
Groete

Jaco

WWW.PTAOOSWOONWAKLINIEK.CO.ZA

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 10:16:01 am
ouvrou
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 28 Dec 2014
Experience: 45 years
Ons penta en palma het ook so gekraak. Ons lig nie die wa met steadys nie en maak seker die wiele word gelig vir gelyk staan en sak dan net vir stabaliteit, maar dit het gekraak. Dit is beslis n ingeboude probleem. Soos Wilsur se is daar ouens wat die hele storie wil lig met die steadies maar hulle is min.
Groete Hennie.
Do it now or leave it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 10:16:04 am
ouvrou
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 28 Dec 2014
Experience: 45 years
Ons penta en palma het ook so gekraak. Ons lig nie die wa met steadys nie en maak seker die wiele word gelig vir gelyk staan en sak dan net vir stabaliteit, maar dit het gekraak. Dit is beslis n ingeboude probleem. Soos Wilsur se is daar ouens wat die hele storie wil lig met die steadies maar hulle is min.
Groete Hennie.
Do it now or leave it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 12:03:09 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek dink amper as mens bv deur n skuins dip of ongelyke pad ry. Ek praat van n twist in jou wa kry wat dalk meer as wat die as kan vat kan so iets dalk ook gebeur.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 12:17:14 pm
Anonymous

So lyk die krakie bokant my deur.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 12:29:41 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16194
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het twee Pentas gehad. Eerste was 'n 1994 Model en tweede 'n 2000 model.  Ek het geen sulke probleme gehad nie. Het met die eerste Penta agter gekom dat die deur nie netjies wil toemaak as ek die wa "level" met die steadies nie.

Van daar my eie wieltrap gemaak en later Vastrap se wieltrap gekoop. Geen kraak probleme gehad bokant die deur nie. Eerste Penta gesleep van 1997 tot 2000 en tweede gesleep van 2000 tot 2011 dus 3 en 11 jaar.

En dan het ek nog met beide Pentas 'n boot agteraan gesleep ook. Soos julle praat kan dit dalk 'n probleem wees. Beide my gevalle het ek nie suke pyne gehad nie so kan dus nie saam stem nie.

Maar dis maar my ondervinding.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2016 @ 10:43:38 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dit is nie net die "lang opslaan dak woonwaens" wat kraak nie. My 2005 Scout het ook 'n kraak bo die deur gehad en moes altyd kyk of die deur mooi toemaak as ek hom waterpas laat staan het. 

Moet bieg voordat ek by die forum aangesluit het, het ek daai steadies gedraai todat die wa waterpas staan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 10:11:01 am
Anonymous

Ek het die naweek by Bloekom gemerk dat my Swift ook 'n kraak van so +/- 40mm lank bokant die deur hetcry, intussen het ek Sikaflex aangewend.

Seker maar tyd vir 'n ander wa as die Titanic eendag by die hawe aan kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 12:47:51 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

My 97 fleetline het so bubble gemaak by die venster by die deur, nie geweet van krake nie

My '95 Palma het ook so bubble by die ventster gemaak.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2016 @ 10:44:36 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die meeste van die waens wat se deur aan die voorkant van die as sit. Soos byv. Penta en nou ook Elegance is genyg om die krake bokant die deur op te doen.
Die rede is waarskynlik omrede die afstand tussen die towball en as die swaarste gelaai word. Byv. Nosecone met kamp gereedskap. Tente en goeters voor by deur. etc.
Sodra jy deur n hump in die pad gaan en die wa spring/ry oor dit "mag" die gewig op die voorste gedeelte van die wa te swaar wees en met n deur wat die "stewigheid" verminder mag dit kraak.
Die Elegance se afstand tussen as en towball is nog groter as pentas maar pentas se raam bokant deur is klein a.g.v lae profiel.
Dis nie noodwendig dat almal gaan kraak nie maar dit waarvan ek verneem is die pentas en elegances bo-aan lys.
Ry maar versigtig deur ons ongelyk paaie.
Eks dankbaar dat my wa nog niks oorgekom het nie.
Daars duisende pentas wat niks makeer nie en weer ander waens wat weer kraak.
Hierdie teorie van my is deur J CI aanvaar as n moontlikheid.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 19:50:35 pm
Johanc
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 01 Nov 2015
Hallo almal.Ek het n 2014 Penta.
Het nou net terug gekom van n 5700 km toer.Het ook nou n kraak bokant deur.Was vandag by Caracamp in Somersetwes.Hulle gaan dit nou met fabriek opneem.
Penta nou 3maande uit waarborg.
Sal nou wag en sien wat gaan gebeur.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 19:54:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hallo almal.Ek het n 2014 Penta.
Het nou net terug gekom van n 5700 km toer.Het ook nou n kraak bokant deur.Was vandag by Caracamp in Somersetwes.Hulle gaan dit nou met fabriek opneem.
Penta nou 3maande uit waarborg.
Sal nou wag en sien wat gaan gebeur.

Sterkte....hou ons op hoogte!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 07:31:50 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Het die draad vorentoe gebring om met huidige te lees.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 13:53:04 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1490
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Good thinking Chris and good reading. I'm glad I'm not the only one with this problem.

In short, I think the correct way to set up is to get the van as level as you want it, then turn the steadies down until they just touch the ground then go round again to make sure they are all just touching nicely.

I think even half a turn when it's touching is too much.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za