English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 781
Total Replies: 239 489
Total Views: 82 800 933
topics: 11 118
replies: 130 528
views: 39 089 692
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Penta Tent Wanted

replies: 10
views: 501
07 Jan 2020 @ 15:52:32 pm
David JC
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jan 2020

HI there,

 

I have a Penta 1996 Model, the Pink and Turquoise , I am looking for a replacement tent, Will any Penta Tent fit?

 

Does anybody have a penta tent for sale?

 

Regards

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 06:59:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Yes basically any Penta tent will fit.  As the caravan length and height stayed the same over various year models.

It will be a surprise if any one would sell their tent as the value of any caravan will drop drastically if there is no tent with it when its for sale.  

So my advice would be is to start looking at either buying a new one from a dealer or have one made same as the existing one.  The factory that manufactures the caravan tents is close to you somewhere in Pine town if I am not mistaken.

Try to get their contact details.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 07:00:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

By the way welcome to the forum.  Hope to hear more from you in the future.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 07:46:13 am
David JC
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jan 2020

By the way welcome to the forum.  Hope to hear more from you in the future.

Baie dankie vir die hulp, ek sal hulle opsoek en sien uit om by almal te leer,

 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:07:21 am
Nardus
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 10 Mar 2015

Hi David JC

Ek het vir jou 'n volledige Modulere tent wat ek slegs 3x op my 1999 Penta gebruik het.

Jy kan my kontak by nul agt drie 310 00twee een dan kan ek verdere inligting en foto's vir jou stuur

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 14:43:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hel dis 'n great geleentheid.

Nardus as ek reg is, is dit die Afrika motief kleur tent.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 15:43:17 pm
Nardus
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 10 Mar 2015

Len die tent wat ek hier van praat is 'n nuwer wetse tent wat grys en beige van kleur is.  Ek het in 2010 die tent gekoop nadat die wind my afrika kleur tent geskeur het.  Intussen het ek hom laat regmaak en toe ek die karavaan in April 2019 verkoop het het die nuwe eienaar gese hy verkies die afrika kleur tent omrede dit mooi saam die karavaan pas.  Dit is hoekom die tent beskikbaar is.  Ek het die tent 3x gebruik omrede ek maar altyd met 'n rally met kante gekamp het. Hierdie is 'n volledige tent met al die pale, toue en penne.  Die tyd toe ek die tent gekoop het het hulle nie meer die afrika kleur beskikbaar gehad nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 19:15:25 pm
David JC
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jan 2020

Hi David JC

Ek het vir jou 'n volledige Modulere tent wat ek slegs 3x op my 1999 Penta gebruik het.

Jy kan my kontak by nul agt drie 310 00twee een dan kan ek verdere inligting en foto's vir jou stuur

Groete

Dagse Nardus, 

 

Ek sal jou kontak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 21:41:35 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1696
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Weereens 'n uitstekende voorbeeld van hoe die forum lede mekaar help.

Dit is wat die forum lekker maak!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 22:12:04 pm
Renier Cronje
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Dec 2019

Die form werk great. Ek benodig ‘n rally tent vir ‘n 2011 Penta as iemand dalk een ekstra het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 15:44:18 pm
David JC
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 01 Jan 2020

Ek wil net Dankie se aan Nardus, man van sy woord en ekstra mail gegaan om die ent by my te kry.

 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required