Please assist me with the layout of Jurgens Penta Multi room. Just bought one not sure if there are missing pieces. Thanks.
Welkom hier op die forum.
Please assist me with the layout of Jurgens Penta Multi room. Just bought one not sure if there are missing pieces. Thanks.
I do not know of a diagram available to set it up. Maybe in the packaging.
Hint I can give is the following:
The three roof poles attach to the side pole of the main tent with half round plastic supports. If you zip the Multiroom into the main tent that will hold the half round plastic supports onto the side pole.
Lyk dit reg die pale is in die binne kant paal 1 is verstelbaar daar is ook zips aan beide kante.
Daar behoort nog 2 pale wat ook verstelbaar is soos 1 te wees. Die pale sal onderskeidelik by 2 en 5, 3 en 4 bymekaar kom wat ook na die tent se kant toe gaan.
Please assist me with the layout of Jurgens Penta Multi room. Just bought one not sure if there are missing pieces. Thanks.
Welkom Christo
Lyk my jy het te min verkeerde pale.
Dis wat daar moet wees
Geert,
Daai tweede paal van links is dan stukkend.....lol
Dankie
Ek wil net bevestig jou pale is dit binne in die tent? Sal ek daardie pale kan koop?
Ja die pale word aan die binnekant van die Add-A-room geplaas.
Enige inligting op die penta karavaan wat beteken die Afrika motief was dit 'n spesiale uitgawe.
Dankie.
Dis hoe setup lyk. Die brackets van die 3x pale aan die onderkant van foto clip aan op jou voortent se horisontale dwarspaal. Die drie horisontale pale is verstelbare uitskuif pale. Die pale wat agter skuins lê, is die voetstuk pale....hulle is solied, nie verstelbaar nie. Soos Leon noem, die pale kom aan die binnekant van die tent.
Enige inligting op die penta karavaan wat beteken die Afrika motief was dit 'n spesiale uitgawe.
Dankie.
Nee dit was nie 'n spesiale model nie.
Die Afrika motief het begin hier in 1995 rond en het aangehou tot omgewing 2001 -2002.
Dit was redelik gewilde kleur en motief. Seker maar die rede waarom Jurgens so lank daarby gehou het.
Anyone want to sell a multi room for jurgens penta caravan please contact me.
Baie dankie vir die foto van die pale... Die pale in die breedte agter, hoe lank is hulle? Ek aanvaar die 2 pale is ewe lank en nie verstelbaar nie?
Hoe lank is jou voetstuk pale? Ek het verstelbares "gemaak"
Groetnis
Adriaan

Ek sal môre meet....
Any Jurgens Add-A-room will fit your Penta. You only need to make sure that the zips will fit on the side panel of your tent. And that they are in the right direction. Since the same company made both the tent and the Add-a-rooms over a long time chances are good that they will match.
Baie dankie vir die foto van die pale... Die pale in die breedte agter, hoe lank is hulle? Ek aanvaar die 2 pale is ewe lank en nie verstelbaar nie?
Hoe lank is jou voetstuk pale? Ek het verstelbares "gemaak"
Groetnis
Adriaan
Voetstuk pale, nie verstelbaar. Pers gemerk op foto is 1450mm
Dwars pale, nie verstelbaar nie. Geel gemerk op foto is 850mm
Lengte pale, verstelbaar. Rooi gemerk op foto. Buite paal is 1400mm en binne paal 1200mm
Baie dankie vir die afmetings, dit help baie!
More stuur asb vir my fotos van penta caravan met 'n televisie bracket soek idees asb.