Naand sê almal.
Het iemand asb dalk n nuwe lys van pensionaris karavaanpark specials.
Halp asb
Iemand sal dalk 'n skakel he na so werf toe
Try FLIP and Tilly on Dr. Google, they have such a division
Ek twyfel of daar so 'n omvattende lys bestaan want elke park wat so-iets aanbied, sal waarskynlik nie sy besonderhede daarop geplaas het, indien dit bestaan, nie. Ek sou voorstel skakel die parke in die omgewing waar julle heen mik. Sommige privaat parke sal dalk nie 'n beleid daaroor hê nie, maar sal dalk bereid wees om te onderhandel.
Ek moet sê, julle woon amper in die Paradys! As ek daar gebly het, sou my behoefte om êrens anders te gaan bly, selfs tydelik, nie te groot gewees het nie.
Daar is een op Flip en Tilla se web.
Naand sê almal.
Het iemand asb dalk n nuwe lys van pensionaris karavaanpark specials.
Halp asb
Oom Johan jy kan vanaf 30 Okt tot 10 Des 40% af kry by alle Sanaparks oorde. Mits dit nie aangepas is nie. Daar was hierdie week iets in die nuus om meer mense na hulle te lok maar ek het te laat begin luister en nie gehoor oor watter tydperk nie.

Ek dink dit was daai "free" week waar jy byvoorbeeld KNP kon besoek sonder om concervation fees of dag fooie te betaal. Dink Feb is ook half prys
Bel oorde soos ATKV , Forever resort of bel oorde en vra vir hulle pryse geniet
I have a Facebook page called Western Cape Midweek Camping group where we look for both midweek and pensioners discounts in the Western Cape and have quite a few listed there.
Ek dink as jy oorde bel gaan ten minste 90% van die oorde vir jou beter tarief aanbied....so bel maar jou gunsteling oord en hoor
Ek dink dit was daai "free" week waar jy byvoorbeeld KNP kon besoek sonder om concervation fees of dag fooie te betaal. Dink Feb is ook half prys
Geert ja dis hierdie week tot 20 Nov gratis om in te gaan maar dis net vir dag besoeke. Hulle beperk dan ook die getal besoekers bv getal in die eerste 2 ure nadat die hekke oopmaak. Dan weer 'n ander hoeveelheid besoekers v d 3e tot 4e uur. Elke hek by KNP het sy eie hoeveelhede. Die inligting is op hul web site.

Oom Volvo het jy toe reg gekom