English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 299
topics: 10 825
replies: 124 935
views: 38 857 509
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pensionaris maand pakette

replies: 14
views: 288
11 Sep 2019 @ 21:40:53 pm
Oom Volvo
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 24 Oct 2018
Experience: 3 years

Dag sê alle medekampers.

Ons is nie op facebook nie en is op soek na n lys van Pensionaris spesiale aanbiedinge by Karavaanparke per maand. 

Wie van julle kan ons help asb.

Geseende dag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 05:46:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lys is al aan ourige kant....pryse sal seker aangepas wees....u moet maar oord skakel vir nuwe prys, maar dit behoort goeie indikasie te kan gee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 05:46:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lys is al aan ourige kant....pryse sal seker aangepas wees....u moet maar oord skakel vir nuwe prys, maar dit behoort goeie indikasie te kan gee

Bladsy 2

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 05:48:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gaan loer ook op www.flipentilla.com ....glo julle gaan daar ook waardevolle informasie kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 07:16:43 am
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Stuur jou E-pos en ek stuur jou n Excell blad.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:03:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja Flip en Tilla wat al baie lank so toer se web blad is van groot hulp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 09:42:52 am
Oom Volvo
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 24 Oct 2018
Experience: 3 years

Stuur jou E-pos en ek stuur jou n Excell blad.

E-pos adres is benangel@weskusmail.co.za

Dankie almal.

Waardeer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 11:30:29 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hierdie lys gaan vir julle 'n aanduiding van kamptariewe gee. Hou maar die sosiale media dop vir spesiale aanbiedinge wat van tyd tot tyd deurgegee word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
12 Sep 2019 @ 11:31:50 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Onthou ook dat jou tariewe drasties verlaag as jy vir langer as 'n maand by een plek kamp. Dit is eintlik wat ons soek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 11:06:23 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lys is al aan ourige kant....pryse sal seker aangepas wees....u moet maar oord skakel vir nuwe prys, maar dit behoort goeie indikasie te kan gee

Sal dalk ook eendag die lys benodig.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 13:10:05 pm
Oom Volvo
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 24 Oct 2018
Experience: 3 years

Jip,voor jy jou oë uitvee,ongelooflik vinnig is jy daar by aftree,oumens,pensionaris,oupa en ouma wees. Die lewe gaan net te vinnig verby. Nog so baie om te doen,klaar te sieklik om daarby uit te kom. Sou so graag nog wou,maar ai........ Dankie almal vir bydrae tot pensionaris kampeerlys. God bless

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 13:53:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jip,voor jy jou oë uitvee,ongelooflik vinnig is jy daar by aftree,oumens,pensionaris,oupa en ouma wees. Die lewe gaan net te vinnig verby. Nog so baie om te doen,klaar te sieklik om daarby uit te kom. Sou so graag nog wou,maar ai........ Dankie almal vir bydrae tot pensionaris kampeerlys. God bless

Darm nie meer lank nie. Met 13 kinders en kleinkinders is dit net die gesondheid. 

Tyd is daar baie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:07:48 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Jin jy is gelukkig........ek hoop van daardie kinders is baie meisies dan kan jou lobola geldjies jou ver bring.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 11:17:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jin jy is gelukkig........ek hoop van daardie kinders is baie meisies dan kan jou lobola geldjies jou ver bring.

Jip. En hulle is in die buiteland. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:26:01 pm
Badger
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Could someone also send me a copy to gbrianh1943@gmail.com

Many thanks

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required