Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Pelgrimsrus Karavaanpark
Hallo
Kan iemand asb sË of die park nog bestaan?ÿ Ek het voorheen gelees dat die toestande gehawend daar is, maar in n artikel in die nuwe Caravan & Outdoor noem hulle dat hulle daar oornag het.ÿ Laat weet asb aangesien ek graag Des 2004 daar n dra
VAN WAT EK KAN ONTHOU WAS DAAR 2 PARKE.ÿ KAN NIE MEER DIE NAME ONTHOU NIE.ÿ WAS LAAS DESEMBER DAAR GEWEES EN HET VINNIG INGELOER. DIE 1 WAAR EK WAS, WAS NOGAL NIE TE SLEG GEWEES NIE EN WAS REDELIK BESIG, DIE SWEMBAD WAS REDELIK SKOON EN DIT WAS STIL EN RU
Helen
I suggest you get the contact numbers from this web site. Go to resorts and then province and the information is available.
Cheers
Goeie nuus.....

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

As dit waar is, is ek baie in my skik, maar ek is maar pessimisties. Is dit werklik 'n onlangse plasing? Ek kon geen onlangse nuus oor die park op Internet vind nie en die laaste items wat ek kon vind, gaan oor massiewe skade deur vandalisme wat gedoen is na die park in onbruik verval het. Dit was vroeër 'n baie aangename plek so op die walle van die Blyde rivier om te gaan uitspan, veral oor die warm Desember tydperk aangesien die ligging die dorpie heerlik koel gehou het. Met die talle Zimbabwiese smouse met hulle vieslike stalletjies en hulle aanmatigende opdringing aan besoekers, het die dorpie net al hoe meer onaangenaam geword om te besoek. Ons was seker twintig jaar laas daar. Dit is 'n absolute skande dat so 'n oulike plek toegelaat is om te gronde te gaan. Ek weet dat die plaaslike bevolking jare gelede al gekla het oor die vreemdelinge wat die plek begin oorneem het wat besoekers weggejaag het en hulle hul werksgeleenthede ontneem het. As iemand dalk goeie inligting hieroor het, laat weet asseblief!
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
ðŸâÂ

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek wag angstig! Sekuriteit by die park behoort 'n groot prioriteit te wees. Ons was in jare nie daar nie maar die laaste keer wat ons daar was, het die groot klomp buitelanders met hulle slordige stalletjies, ons onveilig laat voel. Daar was niks wat hulle verhoed het om die karavaanpark binne te gaan nie.
Hou ons asseblief op hoogte soos jy dalk nuwe inligting ontvang.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Iemand het gevra wie is die nuwe bestuur van die oord.....die antwoord was "semi-privaat van Nelspruit"
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het verlede week weer daar verbygery. Dis totaal en al tot niet. Nie veel kans dat dit weer op die been gaan kom nie.
.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Gekry op I LOVE PILGRIMS REST se facebook blad.
Artist depiction
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dis n kunstenaarsvoorstelling. As die eindresultast so gaan lyk, kan die park en die dorpie dalk weer leef. Dit wys die park sal weerskante van die Blyde rivier gebou word wat sekuriteit makliker kan maak want rowers sal mie bloot deur die eayer na die park kan stap nie. Ek het gelees die smouse is nou in geboude stalletjies gehuisves.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ken iemand die besigheid "Kruger on Sabie" soos hierbo vermeld?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Familie van ons het vanoggend ontbyt gaan eet in Pelgrimsrus. Hulle het fotos gestuur van toerisme aantreklikhede....lyk of die plek weer begin leef! Heelwat mense en plek lyk netjies. Blykbaar groot invester wat Royal hotel gekoop het en gaan opgradeer. Dorp lyk baie beter. Karavaanpark nog niks aangedoen nie maar planne is blykbaar daar, maar gaan eers nader aan 2023 voltooi wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het 3 weke terug hier gaan inloer om te kyk of daar al vordering was....niks. Ons het deur die plek gery, nooit geweet dis so n masiewe oord gewees nie. As ek so kyk na strukture gaan dit n masiewe bedrag kos om dit weer op te bou tot bruikbaar. Nuwe voltooi datum is nou September 2023.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hoe tragies! Sowat dertig jaar gelede was dit 'n puik oord, toe nog onder die Transvaalse Raad op Openbare Oorde, of wat die naam ookal toe was. Ons het gereeld veral oor Desember daar gekamp en het ervaar hoe dit stelselmatig agteruitgegaan net. Ons was nie in die afgelope tien jaar, dalk langer, daar nie. Ek hoop van harte dit gaan weer herleef en sy vorige glorie herwin. Die hoop is daar veral as ek kyk na jou verslag oor die dorpie wat nou weer goed lyk.

Dit was voorheen 'n Overvaal Oord.
Moeg geploeg.

Hoe tragies! Sowat dertig jaar gelede was dit 'n puik oord, toe nog onder die Transvaalse Raad op Openbare Oorde, of wat die naam ookal toe was. Ons het gereeld veral oor Desember daar gekamp en het ervaar hoe dit stelselmatig agteruitgegaan net. Ons was nie in die afgelope tien jaar, dalk langer, daar nie. Ek hoop van harte dit gaan weer herleef en sy vorige glorie herwin. Die hoop is daar veral as ek kyk na jou verslag oor die dorpie wat nou weer goed lyk.

Ja....die dorpie was regtig weer pragtig gewees. Ek sien hulle was ook onder die finaliste van die Kwela dorp van die jaar kompetisie gewees. As ek daai karavaanpark moes herontwikkel, sou ek eers net n klein gedeelte opgeknap het met net 1x ablusieblok en miskien so 20x staanplekke. As aanvraag so styg, is dit maklik om uit te brei....en as dinge nie positief uitwerk nie, is verlies kleiner
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja....die dorpie was regtig weer pragtig gewees. Ek sien hulle was ook onder die finaliste van die Kwela dorp van die jaar kompetisie gewees. As ek daai karavaanpark moes herontwikkel, sou ek eers net n klein gedeelte opgeknap het met net 1x ablusieblok en miskien so 20x staanplekke. As aanvraag so styg, is dit maklik om uit te brei....en as dinge nie positief uitwerk nie, is verlies kleiner

Die rede hoekom ek klein sal begin is omdat ons onlangs oor die vakansie tyd by Panorama en Blyde gestaan het. By Panorama was ons 3x karavane en by Blyde 5 of 6x.....so ek kan nie sien dat daar so n groot aanvraag sal wees vir n oord met oor die 100 staanplekke nie. Alhoewel dit nou winter was wat seker ook n negatiewe invloed op besoeker syfers het.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Transvaalse Raad op Openbare Oorde se naam is later na Overvaal verander. Nog 'n puik organisasie wat weg is. Meeste van hulle oorde het gelukkig darem oorleef. Eiland het sleg agteruitgegaan maar gelukkig het ATKV die oorgeneem en nou is dit weer puik. Rondalia se oorde het ook verdwyn maar sover ek weet, is hulle deur ander maatskappye of organisasies oorgeneem en hulle bestaan nog steeds. Ek kan nie onthou watter oorde daar betrokke was nie.