English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 431
Total Replies: 233 117
Total Views: 82 460 943
topics: 139
replies: 2 153
views: 49 213
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Pathfinder Engine Failure

replies: 13
views: 335
22 Jun 2019 @ 18:24:25 pm
Izak Holtzhausen
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 18 Dec 2012
Experience: 7 years

Julie verlede jaar het ek m 2013 Pathfinder 2.5dci gekoop met 132000km op gekoop by Star Nissan in Vredenburg. y is gediens deur hulle by aankoop, 135000km diens. Het n Nissan diensrekord. 3 weke terug, met 148000km op, het die engine gesieze. Die Nissan handelaar het die sump verwyder, R1500, en verskeie stukkies metaal in die olie gekry. Nissan handelaar weier om verantwoordelikheid vir die enjin sieze te aanvaar. Onderhandel nog met Nissan SA. Hoe is dit moontlik dat die enjin net kan sieze, sonder waarskuwing? Ek is n totale leek as dit by enjins kom. Terugvoer sal waardeer word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 19:39:24 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1349
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

"n hele handvol redes....waterpomp, verkoeling werk nie (pyp gebars?), oliepomp werk nie meer nie (het olie liggie aangekom?), silinder top pakstuk geblaas? Het die vorige eienaar dalk die enjin laat chip? En so kan mens aangaan. Probeer ook die volledige diens rekord by Nissan kry, dws of ALLe dienste gedoen is op tyd en veral wat voorheen gebreek het en vervang is....mag dalk 'n verhaal vertel. Terloops is die dienstye nie elke 10 000 km nie? Indien wel en die outjie is op 132 000 gediens en sieze op 148 000 was jy reeds oor die diens tyd?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 21:59:19 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Jorg, the service intervals on that model Pathfinder is 15000km 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 10:06:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit klink nie lekker nie. 

Sterkte en laatweet wat die uitslag is. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 11:19:31 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het nou net n Nissan x Trail vir my vrou gekoop hoop hy hou,

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 14:40:36 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1908
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het n Isuzu bakkie met voledige diens rekord puik kondisie se Engin ge seize net verby Beaufort-Wes. Daardie engin het so warm geword met geen waarskuwing tot die gaskets alles het gesmelt. Weet tot vandag nie waar die fout ingesluip het nie. Ongelukkig goed doos die gebeur, my seun se dsg ratkas ingegee. VE het weg geloop en R 50 000.00 verder. Jammer maat hoop jy kom spoedig reg. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 14:40:53 pm
Anonymous

Indien Nissan SA die laaste diens gedoen het, het hulle moontlik verkeerde engine olie ingegooi.

Die metaal stukkies vertel alreeds die verhaal.

Jy moes ń olie "sample" geneem het en laat annaliseer het.

Nissan gebruik slegs 100% sintetiese olie. Moontlik het hulle SAE 15W/40 gegooi.

In my x-trail word net Shell Helix, sinteties gegooi of Fuchs, bekombaar by Bosch.

Myne het nou 225k op sy klok en loop nog sterk.

Hy word nie elke dag gebruik nie, slegs oor ń naweek en vakansie, maar word elke middag na wetk laat staan en "idle: vir 5-minute.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 14:51:53 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1908
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ook het ek my BMW 320 D by n welbekende BMW handelaar laat diens. By ontvangs se iets net vir my check wat alles gedoen is. Sal ek sien olie en olie filter nooit vervang. Na n hengse gedoente is dit toe vervang. As ek nie dit na gegaan het nie wie weet wat dan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 16:14:03 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 663
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Baie lanklaas gehoor van n engine wart vasbrand. Nie gedink dit gebeur deesdae met al die warning systems in plek nie. Klink nie vir my normaal nie. En staalstukkies in die sump? 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 06:32:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die forum lede het maar raad gegee oor dit wat al met hulle gebeur het.  Ek is ook gelukkig dat dit nog nie met my gebeur het nie.

Kan jy nog die olie toetse laat doen?

Het jy al in tussen weer iets van NISSAN gehoor?

Hoop daar is spoedig 'n uitslag in jou guns.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 07:08:23 am
Anonymous

Die forum lede het maar raad gegee oor dit wat al met hulle gebeur het.  Ek is ook gelukkig dat dit nog nie met my gebeur het nie.

Kan jy nog die olie toetse laat doen?

Het jy al in tussen weer iets van NISSAN gehoor?

Hoop daar is spoedig 'n uitslag in jou guns.

Die olie ''lab'' is in Isando, Wear Check is die lab se naam.

Ons stuur gereeld olie samples vir toetse.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 21:57:33 pm
Chris Steffen
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 03 May 2011
Experience: 52 years
Your water or oil levels may have run low together with a sender/sensor that stopped working and before you know it the engine has over heated without receiving a warning of low levels.
Were your oil and water levels checked regularly and OK?
Can you remember if the engine sounded noisy/clattery when first starting in the morning?  That is a sign the oil level is low. (am not so sure with a diesel, but on a petrol you can hear the hydraulic followers clattering of oil is low)

Did you do a journey recently where the outside temperature was very hot? i.e. well above 30 degrees
Engine working hard, towing a caravan? A combination of these things could have caused this.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 07:43:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14582
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I just hope for Izak sake that this can be resolved.  To replace an engine and what goes with it is not small money.

Hope for the best.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:26:00 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

At 148000 k’s it is unlikely that Nissan will accept responsibility. It is rough though if an engine packs up a mere 12000 k’s after buying the vehicle. One wonders whether there was a pre-existing problem that the previous owner experienced and that caused him to sell the vehicle. I guess I am by nature a bit cynical....

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required