English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 837
Total Replies: 257 015
Total Views: 83 393 782
topics: 11 757
replies: 141 858
views: 39 422 176
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Party oorde is vol bespreek

replies: 15
views: 400
22 Feb 2021 @ 15:17:44 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Ek nou met 'n gelukkige oord eienaar gechat. Hul oord is na die lock down elke naweek vol bespreek. So kom dinge stadig maar seker reg. Jammer vir die plekke wat noustrop trek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 17:17:56 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 30 years

ja mens is baie bly vir hulle dit was n swaar en moeilike pad

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
22 Feb 2021 @ 20:05:34 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 555
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

Willows here at pe gets full every weekend, not so much in the week though.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 20:49:00 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1127
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Ek nou met 'n gelukkige oord eienaar gechat. Hul oord is na die lock down elke naweek vol bespreek. So kom dinge stadig maar seker reg. Jammer vir die plekke wat noustrop trek. 

As hulle vol bespreek is dan doen hulle iets reg. Ek weet hulle is klein maar dit is maar net 'n bewys van hulle diens.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 20:50:55 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 479
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Ons kon nie by Willows, Pine Lodge of Van Stadensmond in Port Elizabeth plek kry vanaf 17 Februarie tot einde Maart nie.  Al drie is oor naweke vol bespreek.

 

 

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 21:00:41 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 555
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

big fish on the gamtoos was almost fully  booked when we made reservations there at the beginning of feb, we going there end of this month, could not extend our stay here a willows, fully booked they say.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 21:10:02 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

The camping industry boomed as a result of COVID-19. According to the manufacturers I spoke to sales have rocketed.

Salt Rock Caravan Park buzzes over weekends. Hotel and chalets remain low occupancy. The manager says it is due to international travel bans. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 21:20:07 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 555
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

we have also found that we are having to book into pensioner friendly parks for longer stays quite far in advance , especially december as more and more pensioners are entering the market, we made our december booking for this year at the beginning  of feb in the western cape and only just got in.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 21:22:49 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 555
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

Ons kon nie by Willows, Pine Lodge of Van Stadensmond in Port Elizabeth plek kry vanaf 17 Februarie tot einde Maart nie.  Al drie is oor naweke vol bespreek.

 

 

 

where you now flip, we thought you might battle to get in here at willows. was looking forward to seeing you guys again.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 21:42:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17823
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek dink mense haal weer in wat hulle Januarie gemis het. Ook het baie nog krediet wat hulle opgebruik. Eks bly vir oord eienaars

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 08:24:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10187
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Het vir n Ruk en is tans in midweek kamp.

Lekker stil en rustig.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 09:03:58 am
Gerden
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 04 Jan 2021

Die naweek wat verby is was Klein Paradys, Modimolle bykans vol, maar hierdie week is midweek stil agv weer voorspelling.

Die weer is nie sleg nie en val so paar druppels oornag en gedurende dag so vir ń uur of wat, dan kom die son alweer.

Paas naweek is alreeds propvol bespreek.

Dit is nou die voordeel van ons permies, geen probleem vir staanplek nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 09:26:07 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

As hulle vol bespreek is dan doen hulle iets reg. Ek weet hulle is klein maar dit is maar net 'n bewys van hulle diens.

Hennie hierdie verwysing was nie waar ons die lang naweek kamp nie maar 'n oord oos van Pta. Oord eienaar PCB kom ingee vir hul hekke. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2021 @ 11:49:25 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1127
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Hennie hierdie verwysing was nie waar ons die lang naweek kamp nie maar 'n oord oos van Pta. Oord eienaar PCB kom ingee vir hul hekke. 

Dit wys jou weereens wat "assume" beteken. Making an "ass out of you and me". Hahaha

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2021 @ 23:02:23 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 479
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Managed to get in at Pine Lodge, but only to the 4th March.  They are fully booked from the 5th.

Will contact you guys.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2021 @ 10:14:38 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3827
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Dis baie verblydend dat oorde nou weer 'n kans het om voort te bestaan. 'n Mens het simpatie met eienaars wat bankrotskap en werkloosheid in die gesig gestaar het en nog steeds doen, maar dis ook in elkeen van ons se belang dat die oorde moet oorleef.  Telkens as ek by 'n oord gekom het (ver in die verlede) en dit was maar aan die leë kant, het dit my omgekrap.   Dan het ek gewonder of hy nog daar gaan wees as ons weer verbykom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za