English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 961
Total Views: 83 204 511
topics: 11 525
replies: 138 733
views: 39 321 066
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Parte en Meubelment / Jurgens 1973 500a Delux Woonwa

replies: 4
views: 102
23 Mar 2020 @ 17:23:46 pm
hendrik jurgens
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 23 Mar 2020

Hallo

Indien enige iemand my kan inligting deurgee ivm parte en meubelment vir n

Jurgens 1973 500A delux

Roof Vent. ens

Groete

Hennie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 09:53:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16099
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hallo

Indien enige iemand my kan inligting deurgee ivm parte en meubelment vir n

Jurgens 1973 500A delux

Roof Vent. ens

Groete

Hennie

Hier naby my huis staan so ou karavaan.  Hy is reeds in 'n gehawende toestand en weet nie of dit die presiese model is nie.

Sal so in 'n kos koop trippie verby hom ry en foto neem en dan hier plaas.  Dalk kan jy op 'n afstand sien of die wa enigsins gaan kan help met jou projek.

Indien wel sal ek na die "Lock Down" kyk of ek 'n tel no in die hande kan kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 09:54:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16099
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek vermoed hierdie wa is eintlik 'n 650 of 680 Delux.

Sal maar sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 10:14:19 am
hendrik jurgens
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 23 Mar 2020

Hallo Leon

Hel dit sal baie gaaf wees met jou inligting

Jy kan gerus n fototjie stuur as jy kan

Wil graag die woonwa so na as moontlik restoureer soos die oorspronklike een

Waar is jy woonagtig

Groete

Hennie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 10:19:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16099
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hallo Leon

Hel dit sal baie gaaf wees met jou inligting

Jy kan gerus n fototjie stuur as jy kan

Wil graag die woonwa so na as moontlik restoureer soos die oorspronklike een

Waar is jy woonagtig

Groete

Hennie

Hennie ek bly in Centurion PTA.  Ek sal 'n foto neem so in die verby ry.  Wil nie probleme kry met die lock down nie.

Sal jou hier laat weet as ek reg gekry het.  Dan kan ons praat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za