English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 973
Total Views: 83 204 814
topics: 11 525
replies: 138 741
views: 39 321 225
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Parkeed teen helling

replies: 2
views: 3662
11 May 2004
NicoBo
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 04 Jul 2007
Hi

By my huis worm my wa half teen 'n helling geberg, om hom uit te kry is maklik, maar die bere is nie so maklik nie. Ek wil net weet of daar enige raad is met hoe om die wa sonder die hulp van die sleepvoertuig teen die helling op te kry, dit is altyd die groopste kopseer na 'n heerlike wegbreek.

Dankie
nico
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2004
Anonymous
Hi Nico

Ek seker so 10 jaar gelede, 'n bejaarde persoon in 'n karavaan park gesien wat 'n grassnyer engin op die nek van sy karavan gemonteer het, en m.b.v 'n 'pully' na sy jockey wiel gekoppel het om so 'n taak te vergemaklik - Amper soos die granssnyers met die rol lemme, wat net loop as jy die hefboom trek. Dit is iets wat hy self geprakseer het, maar miskien kan dit iemand se idees aan die gang sit om te help met so iets

Wicus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2004
Anonymous
Nico,
" Powrwheel , Trail-brake en RJ Developments het almal produkte wat die wa rond beweeg, kyk ook in die nuwe Caravan en Outdoor Life.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za