Ons het so 5 of 6 dae op hande waar ons hierdie 2 oorde wil besoek. Wat sou julle aanbeveling wees.....om meer dae te staan by Panorama of meer by Blyde Rivier?
Ons het so 5 of 6 dae op hande waar ons hierdie 2 oorde wil besoek. Wat sou julle aanbeveling wees.....om meer dae te staan by Panorama of meer by Blyde Rivier?
Dit gaan nie oor die oord self nie, maar oor besienswaardighede in die omgewing
Geert as jy sê Blyde is dit Forever Resort bo op die berg maw die oord wat uitkyk op die dam ?
Geert as jy sê Blyde is dit Forever Resort bo op die berg maw die oord wat uitkyk op die dam ?
Dis reg ja, Willie
Ek ken nie Panorama ,maar Blyde wel ek sal nie daar staan .Bobbejane n geweldige groot probleem .Daar is n groot informele nedersetting regoorkant die kamp , dit raas by rukke baie daar .Die Potholes is wel naby daar en jy kan die Eggo grotte vandaar besoek .Ek ken nie Panorama, maar van Graskop kan jy meer plekke gaan besoek, soos Godswindow daar is klomp watervalle soos Mac Mac falls .Die Pinacle is ook daar .Daai Lift is ook naby daar .Pelgrimsrus is ook van daar bereikbaar .Ek weet nie wat is jou datums maar in die winter is dit vrek koud daar .
My keuse is 2 aande by Blydepoort en die res by Panorama.
Van Blydepoort kan jy Echo Grotte besoek en in die rigting van Graskop kan jy al die uitkyk plekke tot so ver, en insluitend, Bourkes Luck besoek.
Van Panorama kan jy God's Window Lisbon en Berlin Falls besoek. Ook Pelgrims Rest en dan die watervalle in die rigting en om Sabie gaan besigting. Meer om te doen naby Panorama.
We stayed 5 nights at Panorama in March last year en route to the Kruger. As Willie says you stay there and visit all the sights which you can comfortably see in 3 days. There is also a restaurant at Panorama with a good view for when you are too lazy to cook.
Stem saam oor Panorama. Pragtige plek.
Omdat ek skuif, het ek n krediet by beide oorde. Ek sou oorspronklik paasnaweek oorgestaan het by Forever Blyde rivier, so my krediet is heelwat groter daar om meer dae te staan. Wonder of mens krediet van Blyde rivier by n ander Forever resort kan gebruik....of funksioneer elkeen op sy eie?
Dankie vir terugvoering. Dis jammer oor die lawaai vanaf lokasie oorkant Blyde Canyon. Ons gaan midweek soontoe....hopenlik is dit rustiger
Dankie vir terugvoering. Dis jammer oor die lawaai vanaf lokasie oorkant Blyde Canyon. Ons gaan midweek soontoe....hopenlik is dit rustiger
As mens mooi dink, is daar vreeslik baie oorde in ons land wat se besigheid ly onder lokasie lawaai
Ja Geert dit is baie waar .Dit is so jammer, want Blyde was eintlik hier in die negentigs n baie nice kamp .Die ander probleem daar is ,die Bobbejane, jy moet baie versigtig wees ,as jy weggaan van jou karavaan laatsak jou karavaan se dak, ek weet jy het n opwip dak .Hulle skeur die nette bo in die dak as hulle enige kos ruik in die kaavaan. Om weer terug tekom na die geraas van die lokasies .Ek het dit al in die Kruger, by Skukuza ook ondervind, soveel so dat ons moes gaan kla .

Dankie Willie vir die tip....sal dak sak as ons nie by karavaan is nie
Ons wil oor n naweek gaan inloer by Graskop se Gorge lift. Ek het nou n video clip gesien hoe dit daar gelyk het 2 of 3 naweke terug.....onaangename hoeveelheid mense daar. Weet iemand of dit elke naweek so vreeslik besig is?
Vanaf Pretoria....is hierdie die beste roete na Graskop?
Ek dink so, alhoewel ek lanklaas die R539 tussen die N4 en die R37 gery het.
Na die aansluiting met die R37 is die pad in goeie toestand.