English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 773
Total Replies: 269 501
Total Views: 83 850 839
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 174

Palma Karavaan

replies: 2
views: 6855
22 Apr, 2013 @ 16:43:30 pm
herman
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 05 Dec, 2011
Ek is nuut of forum en soek raad. Ek het n 1995/96 Jurgens Palma en in n baie redelike kondisie. Sleep soos n droom. Wat is die waarde en wat behoort ek te kry as ek uit die hand verkoop? Ek wil kleiner gaan vir meer naweek kampe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr, 2013 @ 18:05:56 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May, 2007
Experience: 57 years

Herman gaan na die classifieds toe en gaan kyk na die palmas se pryse dan kry jy n prys kyk net mooi na die modelle

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr, 2013 @ 08:49:34 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3363
Joined: 16 Jan, 2012
Experience: 55 years

Hi Herman,

Dit het niks met my te doen nie. Maar pasop dat jy nie kleiner gaan vir die verkeerde redes nie.

Die Palma is 'n lekker wa - het alles wat nodig/handig is - my skoonsen het een.

Ek het 'n Caravette 6, het voorheen 'n Caravette 5 gehad - Die 5 was eintlik moeiliker om rond te stoot. Daar is ook nie veel verskil in die sleep van die twee nie Die bietjie wat die 4 ligter is sal my glad nie lok om kleiner te gaan nie ... nie terwyl ek tevrede is met "wat ek het" nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required