English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 962
Total Replies: 225 137
Total Views: 82 161 172
topics: 773
replies: 12 375
views: 4 967 373
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Pak van karavaan

replies: 12
views: 677
30 Mar 2019 @ 07:12:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die meeste van julle het seker al hierdie video gesien oor die belangrikheid van die regte gewigsverspreiding tydens pak van karavaan. Ek plaas maar  weer vir nuwe sleepers...miskien kan video van nut wees.

Click op hierdie L I N K om na video te kyk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
30 Mar 2019 @ 07:26:21 am
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Dankie, dit bevestig hoe ek geleer is om te pak. Gewig op die as en dan vorentoe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 08:39:06 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1267
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Tow hitch mass has been discussed at length on this forum, but for the newbies that want to check their weight, put the scale under the actual tow ball socket and not under the jockey wheel. There is quite a difference.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 10:22:55 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7345
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

110%

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 11:51:57 am
LouieJvR
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 16 Dec 2015
Experience: 31 years

Hierdie 100kg wetlike perk op die sleepstang is onsinnig. Min woonwaens kom daarby uit en weeg gewoonlik meer. Dit werk dan verkeerde pakmetodes in die hand.

👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 12:09:31 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Die korrekte pak van die wa is baie belangrik. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 13:14:22 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Beste verduideliking wat ek nog gesien het. Kan dit altyd vorentoe gebruik om ander te help

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 19:07:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die video bewys baie en woorde daarna onnodig...  MAAR daar is dalk n verband tussen n oorlaaide karavaan en n te swaar neusgewig.

Dis maar iets wat ek so met die jare se pakkery agter gekom het.  Veral met die Pentas en ook my 6vt trailer as ek hom moes optel om hom te haak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 06:31:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het daai Venter Camper Sleepwa gepak dat hy kreun as ons gaan akmp het.  En dan hoe swaarder hy gepak is, eweredig so ver moontlik, het mens maar gesukkel om daai waentjie opte tel en hom te haak.

Met die Classique en die Maia is die pak van die wa  baie ligter en eenvoudig.

  • Eerstens dis net ek en Ma so hoeveel wil jy nou vir jouself inlaai.
  • Elke ding in die twee waens het sy plekkie.  Niks lê rond nie. So pak is maklik.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 09:41:21 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 496
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek vind my sukses lê maar daarin dat ek my Fortuner bietjie laai. Ek het air bags in die kronkelvere wat sy gatjie level met die grêvel hou. Ek het twee yskaste agter-in en ek is nie skaam om heelwat agter-in te laai nie, toolboks, stoele en gazebo ingesluit. Ek vind dat die karavaan lekker stewig loop, ek laai hom so vanaf sy as vorentoe, maar moet erken dat ek die spasie onder die bed goed gebruik vir volgetapte Pora Potti en nog ander goeters. Wanneer ons gaan bos-toer met die bos-wa laai ek ses tienliter jerrykanne op die Fortuner se dak, plus ekstra spaarwiel, brand-hout en twee gaskanne.

Ek onthou nog die ou dae toe ons met lang-slap karre gesleep het met ou-tegnologie karavane het ons daai Studebaker Lark GELAAI dat sy gat sleep, net om die Cabson strabiel te hou op die ou pad na Port st Johns in die dae toe die plek nog aan ons behoort het.    

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 11:00:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sien jy laai hom goed.

My eie moto is.............. As ek dit nie in die bakkie kry met die seiltjie toe nie vat ek teveel goed saam.

Ek sou nou einde April saam my broer hulle 7dae in die Namib Woestyn Big Dune Driving gaan doen het.  Behalwe vir die long range tank moes ek nog twee kanne diesel saam vat en twee kanne water vir die kombuis.

Dan raak die spasie vir mens se eie goete bietjie min.  Het self 'n aliminium dak rak gemaak vir slegs die ligte dinge soos die stoele en klein Gazebo en so aan.

Met Denel se dinge het ek dit maar 'n mis gegee en ge opt vir bietjie goedkoper vakansietjie by die eiland.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 09:19:45 am
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Dit is een van die redes hoekom ek n bakkie geniet die laai spasie dan oorlaai ek nooit die karavaan nie. Ek stem saam met Leon ek laai ook tot by die seiltjie dan is dit genoeg.  Ek pak ook die karavaan van die as af en onder die bed en in die nose cone. Tussen my en ma het ons nou al die kampgoed so uitgesorteer dat die neus gewig in die omgewig van 75kg is en wanneer ons die sleep kombinasie gehak en gepak het lyk dit nie eers of die bakkie gesak het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 11:48:10 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Die ou engineering pricipal was altyd 10% van jou GVM op die hak vir veilig sleep. Onthou as jy stabilizer soos tando gebruik verander dit ook jou neus gewig weens die opwaartse druk.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required