English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 254
Total Replies: 229 884
Total Views: 82 371 509
topics: 10 821
replies: 124 853
views: 38 854 410
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Padwaardigheidstoets op Karavaan

replies: 15
views: 4235
14 Nov 2016 @ 13:35:14 pm
Tertiuss
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 03 Sep 2015
Experience: 46 years
Middag almal,
Kan iemand dalk vir my 'n idee gee van die dinge waarna hulle kyk met die padwaardigheidstoets?
Baie dankie
Tertius
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 13:50:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13726
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
By my het hulle gekyk na:
Ligte
Bande
Reflectors\chevron
Brand blusser
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 13:58:44 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Geert se lysie
Plus
Remme, inloop rem en handrem.
En natuurlik die vin-nommer teenoor reg.papier. met gestempelde no op die A-raam.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 14:03:03 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert se lysie
Plus
Remme, inloop rem en handrem.
En natuurlik die vin-nommer teenoor reg.papier. met gestempelde no op die A-raam.

Graag wil ek hoor of daar iewers 'n vin-nommer gestempel word behalwe die plaatjie wat met klinknaels vas is?

Amper soos op die enjinblok wat bykomstig is tot die plaatjie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 14:04:52 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Danie

Ek weet die ouer modelle was dit gedoen.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 14:04:54 pm
Anonymous

Soos Volg:-

1) Alle Ligte.

2) Gekraakte lig lense.

3) Bande + Spaarband.

4) Remme en Handrem.

5) Kyk of die haak binne spesifikasies is.

6) Korrespondeer Data plaat nommers teenoor die karavaan se nommers asook met die registrasie papier.

7) Reflectors. (Wit voor, Oranje aan kante en rooi agter)

8) Indien gepas met 'n chevron plaat, moet die plaat reg gepas wees in die vorm 'n

(V- Vorm = Verkeerd, die V- Vorm moet omgekeerd wees). Ry gerus agter 'n swaar voertuig en let spesifiek op na die vorm.

9) Reflective tape.

10) Bedrading en kabels moet goed geklamp in ge-isoleer wees.

11) Enige los bout of moer lei tot onpadwaardigheid.

12) Veerstelsel (Slytasie of gekraakte rubbers)

13) Drie hoek.

14) 'n Baie streng ondersoeker, sal ondersoek instel of die venster en deur meganismes reg funsioneer asook of dit reg sëel.

15) Brandblusser en inhoud persentasie.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
14 Nov 2016 @ 14:13:09 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Volgens my inligting hoef mens nie 'n spaarwiel te he op 'n woonwa of trailer nie - het ek dit reg?

Vanaf watter gewig is die Chevron verpligtend?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 14:16:23 pm
Anonymous

Volgens my inligting hoef mens nie 'n spaarwiel te he op 'n woonwa of trailer nie - het ek dit reg?

Vanaf watter gewig is die Chevron verpligtend?

As daar plek is waar een gepas was of is, moet hy daar wees

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 14:56:28 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Daardie driehoek goeters wat jy deesdae kry agterop het die toetsstasie gese is ook toelaatbaar. Weet nou nie hoeveel nie en hoever uitmekaar nie maar die skipper wzt ek gevat het voorverlede jaar was net twee voldoende. Onlangs n karavaan gesien met drie op.
Spaarwiel weet ek nie. Ek Dennis is reg, as jou wa plek het ve een moet hy dit h. Op die skipper was dit nie nodig nie alhoewel ek een ingehad het waarna hulle nie eers binne gekyk het nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 15:13:08 pm
Anonymous

Kom ek stel dit so. 'n Klas B toets stasie sal nie die karavaan faal as hy nie voldoen aan die kleiner dinge soos bv. 'n spaarwiel en deur/venster meganisme ens nie., maar 'n munisipale toets stasie is baie strenger.

'n Chevron bord sal ek nie pas nie, maar eerder vervang met rooi reflectors wat natuurlik gepas moet word in dieselfe vorm as die chevron bord, 'n omgekeerde V

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 16:22:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13726
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Die rooi reflectors agter is in totaal 7x in 2 rye. 3 in boonste ry en 4 in onderste ry....dit voem 3x drie hoeke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 16:25:36 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Die rede hoekom ek gevra het ek is nog nooit deur die munisipale owerhede gefaal weens die spaarwiel nie. Al my waens en sleepwa het ek self deur die toets gesit deur die jare. Ek het slegs met die Scenic 'n spaarwiel bekom want ek het besef watse gemors mens in sal sit as jy 'n band verloor. Dis aangeskaf na dit die toets geslaag het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 19:02:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14027
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gewoonlik op die A-raam onder die haak gedeelte wat op die A-raam vasbout word die onderstel nommer ook somtyds aangebring.

Kyk maar daar rond.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2016 @ 06:31:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7820
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Alle sterkte, hoop jy kom reg.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2016 @ 09:55:36 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2690
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Vin nommer moet op A-raam aangebring word.
Chevron is verpligtend op alles wat gesleep word, so ver as wat ek weet/my opinie.
Dis vir jouself noodsaaklik om 'n spaarwiel te h, indien die wet dit nie voorskryf nie.
Probeer die selfde wiele op die sleepding te h as die sleepvoertuig, wat die hele proses vergemaklik.
Dis nie veilig om karavaan langs die pad te los, terwyl jy iewers ry om sy band regtemaak nie.
My karavaan en sleep voertuig gebruik die selfde wiele.
2 spaar vir sleepvoertuig en 1 spaar vir karavaan, dus 3 spaar wiele.
By ges, ry ek nie net teer paaie nie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2016 @ 11:46:25 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Edge jy het 'n goeie roep gemaak deur dieselfde bande op albei te gebruik. Ek het hard gedink om dieselfde te doen maar vir daai luuksheid sal ek my sleepvoertuig al 4 bande moet vervang want die gewone woonwa kan nie groter bande gebruik nie.

Ek wens die wa het plek gehad vir 215/65x16 bande.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required