English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 060
topics: 402
replies: 3 912
views: 1 473 250
Talk about the current road conditions throughout the country

Padtoestande vanaf Montagu na Bredasdorp.

replies: 8
views: 357
11 Jul 2017 @ 09:43:33 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ons het nou sopas gehoor dat ons n plot goedgekeur gekry het gedurende Ddsember by Waenhuiskrans vanaf vierde Desember.
Die beplanning is 28ste November by Karoo nas park tot 1 ste Desember, dan Montagu tot oggend van vier de Desember, dan reguit suid Bredasdorp.
Ken iemand die pad tussen Montagu suid tot by N2 en dan Bredasdorp.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 10:27:08 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Johan laas toe ek in daardie geweste was(Augustus Sept 2015), was die R60 van Montague tot by Swellendam 'n mooi pad, dan draai jy af op die N2 vir 'n paar kilos en dan weer op die R319 wat ook 'n mooi pad was. 'n ander roete wat jy kan neem is Montague na Robertson dan die R317 oor stormsvlei tot by Breddasdorp hy was toe ook 'n mooi pad. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 11:09:36 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Johan, bly om te hoor datjul plek gekry het.
Het laas die 2de pad gery wat hier genoem is wat goed was.
Ons sleep gewoonweg nie so dis moeilik om op pad toestande te kommentaar...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 11:13:45 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek is bly om te hoor julle het toe jul staanplek gekry daar, Johan.  Julle gaan mos lekker lank staan, 3 weke?   Julle sien seker uit daarna!   Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 11:36:41 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Johan,ek waarsku jou noual,as jy by Montagu staan en my nie deur die forum in kennis stel nie ,groot moeilikheid ! Ek sal jou n paar geheime van die Boland/Overberg vertel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 13:11:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Johan,ek waarsku jou noual,as jy by Montagu staan en my nie deur die forum in kennis stel nie ,groot moeilikheid ! Ek sal jou n paar geheime van die Boland/Overberg vertel.

Dirk, ek neem aan jy is van Montagu. Ons was so 10/elf jaar terug daar. By die spa gebly.dit was baie lekker.
Ons oorweeg die karavaanpark al vir n hele ruk, eintlik as ons nie by waenhuiskrans sou regkom nie om dan daar te kamp. Hulle ratings is baie hoog. Belangrikste ve ons ou mense is, hulle is baie streng oppie kamp reΓ«ls. Pas ons.

Gaan jou laat weet. Ons oorweeg dit sterk om daar te kamp vanaf 1 tot 4 Desember.
Dan drink ons David Kramer se muskadel. 😁😁😎😎

Jip Freda. Ons is baie opgewonde oor waenhuiskrans. Desember 2013 het ons n ball van n vakansie daar gehad. Net die rondry na al die plekke sover ek onthou was sowat 5000km
Ander kampers het ons so gespot. Een dag rus, volgende dag rondrits etc etc.

Wat belangrik is. Ons gaan om dit te geniet en doen wat ONS wil. Slaap. Rondry. Braai. En en en.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 18:04:44 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Oom Jeep,
Het die pad onlangs gery, niks fout nie. Die paaie in en uit Montagu is bietjie deurmekaar van al die padwerke, maar nie n probleem nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 21:31:43 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dankie Herman en al die ander manne.
Montagu vra die "ou-mense" n skaflike R150 p.dag. Gasn nou beslis na al hierdie raat by Montagu vir drie dae oorbly... na drie dae by Karoo n.p . Oooo en ons is mal oor Karoo.n.p. Gaan net n plesier wees om hier af te kuier kuieren dan het ons nog n baie gawe plot by waenhuiskrans ook bekom. Sien rerig uit daarna.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2017 @ 22:15:28 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years
Goeie naand mense, ja alles klink baie mooi en lekker daar in die area.
Kan enigste iemand my se hoe lyk die roete van die N1 Worcester se kantoor af deur die R62 tot in Oudshorn?
Ek verstaan die plekke is nogal duur hoe lyk die B&B se pryse so om en by Februarie en Maart 2018 as ek mag vra as enige een ons kan se. Ons gaan bietjie toer sonder die wa en ons ry met ons Aygo vir 'n week of so en dan terug vat ons die wa na die OVS area en so aan waar ons nog nie gaan Kamp het nie.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required