English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 269
Total Views: 83 148 582
topics: 416
replies: 4 059
views: 1 483 390
Talk about the current road conditions throughout the country

Padtoestand tussen Nuwerus en Lutzville oppad na Strandfontein Noordkaap

replies: 1
views: 1613
14 Mar 2017 @ 12:04:02 pm
Vicbay
Silver Member
55% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2015
Experience: 48 years
Het iemand onlangs die pad gery, as mens van Garies af kom, draai af by Nuwerus en stuk grondpad na Lutzville, en dan na Strandfontein.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 19:14:42 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Die pad tussen Lutzville en Strandfontein was smal teerpad toe ek hom laas gery het met hier en daar slaggate wat reggemaak is.
Die stuk grondpad het ek nog nie gery nie, maar soos al die type paaie, hang dit af wanneer dit laas geskraap is.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za