English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 938
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 119
Talk about the current road conditions throughout the country

Padtoestand tuseen Witrivier en Numbihek - R 539 Via Legogte

replies: 11
views: 312
06 Aug 2018 @ 09:24:20 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

goeie more Kampers, wie het inligting oor die toestand van pad (R 538) tussen Witrivier en Numbihek. Jare gelede toe ek daai pad gery het was die pad redelik smal met baie verkeer. weet iemand of die pad al intussen opgegradeer is en verbreed is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2018 @ 18:47:54 pm
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 04 May 2007
Experience: 42 years

Hi there. They have upgraded the road in parts but it is still very busy with lots of people, cattle, sheeps etc.  If you want to go in at Numbi, it is better to come from the Hazyview side, even though it is longer. I will be driving from Hazyview to Numbi on the 9th of August, this Thursday.  Hope this helps.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
06 Aug 2018 @ 19:34:51 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek stem 100% saam met Ian.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2018 @ 20:08:39 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Is dit dan nie die gedeelte wat nou berug geword het vir optogte , betogings en die brand van bande nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 04:10:40 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years

Stem saam, na Witrivier bly op die R40 na Hazyview en dan Numbi Gate.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 10:04:16 am
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 04 May 2007
Experience: 42 years

Yes, this is part of the areas where there are service delivery protests, especially at the junction where one turns towards Numbi Gate off the R538.  If you are not sure, depending on where in the park you want to be, it is better to either use Malelane gate or Phabeni.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 11:30:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

If you plan to go all the way to Hazeyview. Phabeni gate is closer from there.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 12:37:17 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Thanx Ian, Chris, Hennie, Piet G en Leon

ek het gedink om maar R40 te ry via Hazyview na Numbihek juis omdat mens deur die Legogote dorp moet ry.

Ian, i see that you will be entering park at Numbi. i presume there are no protest action currently underway?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 13:41:58 pm
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 04 May 2007
Experience: 42 years

Not that I am aware of. We have a security network in the area that lets us know of any protests. Unfortunately we normally only find out in the early morning or the night before. Normally they only protest on a week day and not a weekend as then they have to go to work and they have an excuse not to go to work if there is protests.  Let me know when you are coming to the park and I will let you know if there are any protests.  There has been no protest in the last 2 weeks or so.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2018 @ 13:50:30 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ongelukkig gebeur hierdie "demonstrasies" wanneer hulle lus voel daarvoor en sonder enige noemenswaardige rede. Ek sal nie kans waag nie......... dalk is ek die "eerste" motoris wat verbykom en dan hulle frustrasies moet ontgeld. 

Geen roete is deesdae regtig veilig en gewaarborg nie. Die risiko is maar hoog op ons paaie.My mening is maar net om weg te bly van die "mees" berugte roetes as jy dit kan vermy.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2018 @ 09:51:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ongelukkig gebeur hierdie "demonstrasies" wanneer hulle lus voel daarvoor en sonder enige noemenswaardige rede. Ek sal nie kans waag nie......... dalk is ek die "eerste" motoris wat verbykom en dan hulle frustrasies moet ontgeld. 

Geen roete is deesdae regtig veilig en gewaarborg nie. Die risiko is maar hoog op ons paaie.My mening is maar net om weg te bly van die "mees" berugte roetes as jy dit kan vermy.

Stem saam met daai een.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2018 @ 07:05:32 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek stem saam ons paaie is maar onvoorspelbaar ek probeer maar om sover as moontlik op die hoof roetes te bly daar is ten minste meer beweeg ruimte as mens moet omdraai of afdraai en mens sal vinniger gewaarsku word indien daar iets voor in die pad aangaan.

My raad sal wees om maar te probeer om die Bosbok Rand area te vermy.

Probeer om dalk as jy in die suide van die park wil wees om by die Malelane hek (waar daar ook maar van tyd tot tyd protes askie plaas vind) in te gaan en binne die park te ry tot waar jy wil wees.

Onthou net om jouself genoeg tyd te gee vir die spoed beperking.

Ek is 2 jaar gelede deur Witrivier en by Numbe hek in Pretoruis kop toe die pad was toe in aanbou by Logogote.

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required