English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 286
Total Views: 82 425 819
topics: 408
replies: 3 963
views: 1 475 485
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad van Pretoria na Ladysmith

replies: 10
views: 200
05 Jul 2019 @ 08:58:58 am
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years

Wat sal die kortste/beste roete vanaf Pta na Volksrus en hoe lyk die pad verder tot Ladysmith? Enige insette sal waardeer word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 09:05:07 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Alec. Kan nie regtig help het daardie pad so drie jaar terug gery en was redelik goed.

Wat ek graag by jou sal wil weet is watter Freelander ry jy en hoe sleep hy die Fleetline

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 13:29:10 pm
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years

Hi Bakoor Dankie  vir die inligting elke bietjie help. Die antwoord op jou vraag: 2010 Freelander 2 HSE Auto. Ek ry dit nie meer nie maar dit het die Fleetline baie maklik gesleep met die 2.2l turbo diesel en auto ratkas. Ek ry nou Isuzu D teq KB 300 Auto double cab.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 16:58:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8177
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy het twee roetes. 

1. Heidelberg, Standerton dan na Volksrust. Pad is baie mooi oor gedoen. 

2. N17 tot by Bethal, Morgenzon na Volksrust. Pad is ook mooi. 

Volksrust na Ladysmith baie lanklaas gery. 

Sterkte 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 19:33:00 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie Alec , 🙏

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 09:45:51 am
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2019 @ 19:53:17 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 917
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek ry liewer die N3 tot net anderkant van Reenen pas, dan haak jy links Ladysmith toe. Dit is maar ‘n kort entjie van die N3 Ladysmith toe, en jy vermy al die koolsteen trokke...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 09:39:54 am
Dicko
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 25 years

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 09:44:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek ry liewer die N3 tot net anderkant van Reenen pas, dan haak jy links Ladysmith toe. Dit is maar ‘n kort entjie van die N3 Ladysmith toe, en jy vermy al die koolsteen trokke...

Klink vir my ook die maklikste

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 23:36:49 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1568
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Het Februarie die Volksrus Ladysmith pad gery.

Geen probleem. Lekker gesleep en nie soveel steenkool trokke op daardie stuk pad nie, ten minste toe ons daar gery het. Heen en weer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 15:48:20 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek ry liewer die N3 tot net anderkant van Reenen pas, dan haak jy links Ladysmith toe. Dit is maar ‘n kort entjie van die N3 Ladysmith toe, en jy vermy al die koolsteen trokke...

Hoop net die pad werke wat ons gekry het die vakansie by Van Reenen`s pas is nie meer daar nie. Dit was `n gemors.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required