English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 959
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 470
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad van Louis Trichardt na Punda Maria

replies: 3
views: 6296
09 Sep 2014 @ 11:02:46 am
Ou Piet
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 17 May 2007
Experience: 58 years
Het enigiemand nuwe inligting oor die pad van Louis Trichardt na Punda Maria (R524)? Watter een van die of oor Elim is die beter/veiliger een? Ek sien daar is ook 'n roete oor Mooketsi en Giyani.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2014 @ 14:18:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Piet welkom op die forum,

ek het so 3 mde terug die pad gery van Pietersburg, Giyani, Tohoyondow, vreeslik lelik en baie gate, dit lyk soos n grondpad,

by Elim na Tohoyondow is dit net so sleg,

Louis T na Tohoyondow is bietjie beter, maar dra swaar verkeer om rede die ander paaie so sleg is,

jou kort pad wat gang baar is, is Mooketsi, Giyani, Punda,

daar is n nuwe pad van Phalaborwa na Giyani, en op Punda toe maar jy gaan verdwaal as jy nie weet waar omte draai nie, dis in die vreemdes en daar was toe nog nie naam borde op nie.

Dalk het iemand vir jou meer inligting,

Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2014 @ 08:30:12 am
Ou Piet
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 17 May 2007
Experience: 58 years
Chuck, baie dankie. Ek sien die afstande verskil nie veel nie. Wil met pasgekoopte Avalon gaan en dink dit is dalk beter oor Louis Trichardt.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2014 @ 11:36:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Piet,

jammer ek kom laat terug,

ry LT dan Elim toe, by die 4 rigting draai links langs die hospitaal na Levubo toe, hulle werk ook daar aan die pad en jy mag net 80 km en pleke 60 km ry.

Na so 30 km kry jy Levubo se afdraai na links moet nie afdraai Levubo toe nie en hou reguit na Tohoyongdow, voor kry jy n T - aansluiting, links Tohoyondow en regs na Punda toe,

jy mis die klomp PB' s en taxis op die pad van Levubo na Tohoyandow en die krokkidille wat jou wil vang vir spoed, en om deur Tohoyandow self tery.

of van Giyani op na Malemolele, by T - aansluiting draai regs Punda toe, het so jaar terug die pad gery en was daar toe baie plekke wat 60 km is, met die PB's wat so na aan die pad nou bly, ook baie krokidille.

so 10 km voor Puda se hek is die krokidil broei plaas, gaan maak n draai, vra die PB's vir die pad, want jy moet baie links en regs draai.

Groete Jin

O ja, die hoof veldwagter op Punda is my Pa se neef, Ben de Wet, stuur groete as hy daar is want hy is ook op die Renoster projek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za