English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 794
Total Views: 83 248 812
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 470
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad van Johannesburg tot Krokodilbrug

replies: 12
views: 6497
06 Aug 2014 @ 14:55:32 pm
Lyster
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Dec 2013
Experience: 60 years

Hallo Almal,

ons reis vanaf Kaapstad tot Kruger binnekort en ek het 'n paar vrae.

Wat is die toestand van die pad vanaf Johannesburg tot Krokodilbrug en

op my GPS wys dit die N4 verdeel net na Machado Tol en kom weer later bymekaar. In ag genome dat ons 'n Sprite Swing sleep, watter van die 2 paaie is die geskikste om te ry na en van Krokodilbrug?

Baie dankie.

James

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 15:29:02 pm
Nellis B
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 33 years
Hi Lyster,
Hou links, baie minder groot vragmotors, maar die tolgeld is R71,00. Die natuurskoon aan die einde maak op daarvoor.
Lekker ry
Out Camping, Out, Out....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 15:42:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hallo Almal,

ons reis vanaf Kaapstad tot Kruger binnekort en ek het 'n paar vrae.

Wat is die toestand van die pad vanaf Johannesburg tot Krokodilbrug en

op my GPS wys dit die N4 verdeel net na Machado Tol en kom weer later bymekaar. In ag genome dat ons 'n Sprite Swing sleep, watter van die 2 paaie is die geskikste om te ry na en van Krokodilbrug?

Baie dankie.

James



Dagse James, Het daai geweste plat gery Julie maand, dit wat die GPS jou wys is reg, neem net na die Tol hek die linkerkant se om pad dis die beste pad.

Dan so 20 km anderkant Nelspruit is n ompad, bordjie wys Mara, wat jy ook deur n natuurbewaring park ry, Krokidilpoort Natuur Reses vaat.maar met die karavaan gaan dit lol want die pad is nou tensy jy stadig ry en is daar ook op en af draendes tot by R38. Draai links Kaapmuiden vir 100m en regs na Tolhek Kaapmuiden.

Die hoofpad so 30 km anderkant Nelspruit werk hulle aan die pad tot by Kaapmuiden. Sit so uur en n half by jou tyd.

Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 16:22:28 pm
Lyster
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Dec 2013
Experience: 60 years

Baie dankie vir die inligting.

@ Nellis B, is dit R71 vir een tolhek?

@ Chuck Norris, as ek by Malelane ingaan, sal ek die padwerke (of sommoge daarvan) vermy?

James

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 17:39:08 pm
Leon
Gold Member
51% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 27 May 2007
Experience: 33 years

Hi James

Padwerke tussen Nelspruit en Malalane. Staan tyd tussen 'n paar minute tot 1½ uur, afhangende van verkeer ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 18:12:48 pm
Leon
Gold Member
51% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 27 May 2007
Experience: 33 years

James

In April I entered at Phabeni (Nelspruit - White River - Hazyview - stay on the R40, good road), travelled through the park to Croc Bridge, via Skuks, L/Sabi.  It is about 75km further though.  From Phabeni to CB is ± 3 hours (park speed) and game viewing will increase this.  It is another option.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 20:14:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

,

James

In April I entered at Phabeni (Nelspruit - White River - Hazyview - stay on the R40, good road), travelled through the park to Croc Bridge, via Skuks, L/Sabi.  It is about 75km further though.  From Phabeni to CB is ± 3 hours (park speed) and game viewing will increase this.  It is another option.



James, maak soos Leon se,

Het netnou met my Ouers gepraat, hulle was so 4uur in die wildtuin, by Berg en Dal. Dis die pad wat Leon se hulle ook gery het.

Veilig ry.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 20:42:29 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Geniet en sterkte wiltuin altyd lekke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2014 @ 10:21:30 am
Lyster
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Dec 2013
Experience: 60 years

Baie dankie vir al die inligting, hierdie forum is tops!

Ons 1ste verblyf is Berg en Dal en die laaste is Laer Sabie.

Dus sal ons maar die padwerke aandurf en by Malelane ingaan. met ons terug koms van Laer Sabie, sal ons nie by Krokodilbrug uitgaan nie, maar die Kruger of Phabeni hek gebruik. Ons staan oor by Steve's Place na en van die Wildtuin, so nie te ver van die Wildtuin af nie.

 

James

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2014 @ 22:47:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dankie, bly ons kon help, veilig ry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2014 @ 10:29:49 am
Lyster
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 08 Dec 2013
Experience: 60 years

Hallo Almal,

ons is nou terug by die huis na ons toer. Die pad (N4 links) soos aanbeveel deur julle is nie net pragtig nie, maar ook in 'n baie goeie toestand.

By die padwerke naby Malelane was ons gelukkig en het net 15 minute gewag. Op ons terugreis het ons by Phabeni hek uitgegaan en oor Hazyview gery. Goeie keuse: ons het om 6uur Laer Sabie verlaat, so 8 km verder 'n vreeslike trop buffels voor ons oor die pad geloop, ons het 20min daar gewag. Toe kom leeus van agter al met die pad langs. Verby Skukuza en net na ons die Phabeni pad geneem het, 'n Renoster. verder aan 3 leeus langs die pad en nog verder 2 jagluiperde teenaan die pad. So, goeie laaste dag gehad!

Nogmaals baie dankie vir die raad.

James

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2014 @ 14:18:52 pm
Ou Piet
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 17 May 2007
Experience: 58 years
Vir ander gebruikers ook. Het gister die pad vanaf Krokodil na Nelspruit gery. Geen probleme nie. Daar is net een stop en ry van 'n paar minute. Daar is 'n bord wat aandui dat stop en ry die 11 Oktober sal klaar wees. Die pad kort nog net strepe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2014 @ 15:55:27 pm
Anonymous

Can Piet 's report confirm;

Ther N4 between Nelspruit and Crocodil is nearly finished . there is one short stop and go of max 10 minutes or so  and traffic flows very smoothly but there are not yet roadmarkings and speedlimit of 60 km/h and "No Overtaking" are applicable (but nobody gives a hoot !!!).

The times of long waiting are over.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za