English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 462
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 464
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad tussen Prince Albert na Gans Baai

replies: 6
views: 4866
28 Nov 2014 @ 12:16:57 pm
Ian Marais
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 6 years
Ek hoop iemand kan my help.
Ek beplan om Desember Gansbaai(uilkraalsmond) toe te gaan met die karavaan, maar ek wil nie die N1 ry nie. My roete wat ek wil ry is die N1 tot by Price Albert van daar af Oudshoorn met die R62 en die R324 en om dan by die N2 aantesluit naby Swellendam. Ek sien dat daar 'n berg pas of twee is tussen Oudshoorn en die N2. Ek is nie bekommerd oor my kar se vermoe nie maar wel my eie. Ek het nog nooit 'n karavaan op 'n pas gesleep nie. Wat kan julle aanbeveel?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2014 @ 10:57:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dagse, die pas is nie so erg nie, hak en ry, niks om oor bekommerd te wees nie. Stop in Meiringspoort by die waterval, die water kom uit die berg.

Beplan om daar te wees naby Kersfees, die plaas is net agter die waterval.

Sterkte, veilig sleep.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2014 @ 19:05:52 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Ian, ek et die afgelope paar maande die roete baie gebruik, die gedeelte van Oudtshoorn tot by Swellendam, maar het dan afgedraai na Agulhas toe na Swellendam. As jy die R 62 gebruik het jy meer passe, net buite Calitzdorp , Huisrivìer pas,en dan weer sodra jy links draai by Barrydale op R 324, Tradouws pas. Sou jy van Oudshoorn direk na Mosselbaai gaan, die Robinson pas.
Ek sou vootstel, net na Beaufort N12 , tot in George, die Outeniqua pas is nie styl nie, en lekker breed, 2 lane by al die nodige plekke.
Sodra jy die pas onder is, regs na lughawe ( huidiglik gesluit, werk daaraan) en sluit daar by N 2 aan, dis n lieflike pad. Seker sal al die paaie besig wees, ek verkies maar die hoof roetes omrede jy spasie het, vir padgee en verbygaan. meeste van ons gebruik die geel laan vir die doel, dit is lekker breed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 17:04:47 pm
Ian Marais
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 6 years
baie dankie Chuck en Herman. Ek sal weer google earth bekyk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2014 @ 13:24:41 pm
Alan
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 08 Nov 2012
Experience: 25 years

Bly net weg weg van Prins Albert pas, dit is baie selg en is toe op die oomblik in elk geval

Alan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 21:22:26 pm
Ian Marais
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 6 years
Thanks Alan ek maak so.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 13:42:39 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years
Ek stem saam met Herman en ry eerder George om. Lekker stopplekke op die pas om die uitsig ook te bewonder.
Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za