English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 709
Total Views: 82 537 659
topics: 410
replies: 3 993
views: 1 477 442
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad tussen Askam en Van Zylsrus

replies: 15
views: 9888
14 Mar 2015 @ 08:55:16 am
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Kan iemand wat nou in nie te vrre verlede van Askam na Van Zylsrus of anners om gery het s hoe daai stuk grond lyk en ry. Kyk ek het geen problem om 50km/u te ry en my sleepkaia se bande af te blaas en weer te pomp maar Upington om is 230km verder tot by Khatu.

Dankie
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 09:31:25 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Het nou net gaan kyk op Google, hulle se die pad is van Askam tot 27km van van Zylsrus geteer.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 09:49:52 am
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Hi Fred
Dank jou vir daai stukkie inligting, want as daai so is is dit baie goeie nuus. Mag ek bedel vir die plek op Googel waar jy daai inligting gekry het lat ekke ook daar kan gaan goog, assamblief.
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 10:02:22 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

wilwildlifeonshow.co.za/road-to-and-in-kgalagadi-transfrontier-park/dlifeonshow.co.za/road-to-and-in-kgalagadi-transfrontier-park/

Ek het nou weer gekyk, dit is 20km nie 27km nie kan nie sien wat die datum van die inligting is nie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 10:05:13 am
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Dankie Fred
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 10:26:28 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Fred ek het eendag daar gestop om diesel te gooi toe het die vrou my n pragtige storie vertel waar die plek sy naam vandaan gekry het net soos die storie oor alldays wonder nog steeds as dit waar is sal seker nooit weet nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 10:37:22 am
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Hi Stef, ek weet dat Alldays se storie waar is maar van watter plek praat jy, ek weet ook dat Lykso se storie kom van die feit dat vanmale die oumense ges het dit lyk soos half pad tussen Vryburg en Kuruman. Daar is nog baie anner plekke wat ekke graag wil weet waar kry jy jou naam. (Bylsteel, Oorsaak en so meer)
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 11:06:54 am
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Fred het toe gat kyk maar ek lees hom nog steeds dat die stuk tusse Askam en Van Zyls grond is, dalkies moet ekke maar net die park oppie draad (of is dit nou se tyd Lug) kry en vrae.
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 11:15:21 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Neels ek reken dit sal die beste wees.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 16:15:37 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years
Goeie dag, kontak dominie Awie van Wyk wat op askham bly: 0845109530 of awievanwyk1961@gmail.com
Hy ry baie rond en ken al die paaie. Dra sommer groete oor van Hannes en Susan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 16:28:01 pm
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Dankie Hannes sal so maak
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 18:27:12 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Fred ek praat van Askam die storie wat ek gehoor het was dat die padbouer ń engels man was en een van die werkers gestuur het om te vra as hulle ham by die winkel verkoop dis waar hulle sê waar die naam verdaan kom "Ask for ham " hy kon dit nie uitspreek nie

Sal ook wil hoor wat jou storie se weer gaw

e is van Alldays ek glo dis die een van orlee van Jan tandjies se bar

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2015 @ 20:15:58 pm
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Stef daai Askam is 'n nuwe ene, Alldays is ek nie van nie maar my oom boer op Koedoesrant en die anner een het op Brombeek geboer hulle was in daai bosveld vannie vro dertigs en ekke het maar altyd tanne getel as die oumense praat.
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2015 @ 09:40:35 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dag Neels.

Ek lei af jy soek 'n kortpad na die Kgalagadi.

Jong, ek sal twee keer dink om die grondpaaie in die Noordkaap aan te vat met 'n padwa. Ons het op 'n grondpad beland en die 40 km het ons oor die 4 ure geneem. Kon in my jonger jare die afstand vinniger draf. smile 

Mense wat in die Hotazel omgewing boer, wat by Twee Revieren kom kamp het, het met 'n stukkende boswa opgedaag. Veer gebreek van die vibrasie.

Teerpad langs vir my!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2015 @ 15:27:25 pm
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Hi Hendrik

Ja eintlik is dit nie Kgalagadi toe nie dis vandaar teug na Kathu. My sleepkaia issie meer heeltemal pad wa nie en tong innie kies s ek, ek ken ook mense wat ry soos daai Hotazel boere.

Hier is die ding my pa (nou 86 hetb gesleep tot op 82) het enige pad gesleepmet 'n standaart Jurgens Palma, ja selfs daardie Askam tot Hotazel pad die dit alles nog grond en sand was, daai sleepkaia het 60 000km+ gedoen waarvan meer as die helfte grondpad was en vandag is dit nog in puik toestant en in my broer se besit. Maar die ouman het nooit vinnerger as 50km/h gery en sy bande se druk was op daardie wa op grond 180kpa en dan as hy teer slat pomp hy dit 280kpa.

Ek sal my besluit neem net voor ek vertrek uit Twee Revieren maar 130km afslag oor 'n 400km trip maak vir my baie sin veral as die tyd op die pad nie veel gaan verskil nie
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2015 @ 21:14:21 pm
Nsele
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 13 Mar 2015
Experience: 44 years
Nou ja toe ons het toe daai berugte pad gery, as jy wil weet die pad is eintlik nie so sleg nie. Kyk so hier en daar is 'n kol wat nou nie 100% issie en daar is korrigasies vir lang stukke maar hulle issie te kwaai nie.

Moet nou nie dink dis vir jou standaart pad sleepkaia nie want as jy hom 60kph met harde taaies ry gat jy die plankies binne bymekaar vee maar 'n boswa of bos sleepkaia behoort nie problem te h nie.

Ekke het so biekie skade gehad omlat ek ongeveer so 15km met 270kpa bande gery het teen 70-80kph voor ek afgeblaas het en 40-60 gery het maar na die taaier afblaas en stadiger ry was dit net die oop donkiemelk vat omgem03r het wat tjorts gemaak het.

Eish donkiemelk en sand maak nogal goeie (tile adhesive)
My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat.
~ C.J. Langenhoven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required