English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 525
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 057
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad toestand van die R63 pad tussen Victoria Wes en Graaff Reinet

replies: 9
views: 1644
19 Jan 2017 @ 18:17:43 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Het iemand dalk nie te lank terug hierdie pad gery? en hoe is die pad opervlakte kondisie en kan jy karavaan op die pad sleep?

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 09:35:45 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Piet,
Het daai pad omtrend 9 jaar terrug gery.
Die pad was in goeie toestand maar bietjie hobbelrig en enkel laan teer sonder geel strepe aan weerskante.
Stadig sal seker die ding doen.
Die beter pad sal seker die N10 tot Middelburg,
Dan die N9 tot by Graaff-Reinet met jou karavaan.
Glo ook nie dit sal baie verder wees nie?
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 09:52:05 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Piet,
Het daai pad omtrend 9 jaar terrug gery.
Die pad was in goeie toestand maar bietjie hobbelrig en enkel laan teer sonder geel strepe aan weerskante.
Stadig sal seker die ding doen.
Die beter pad sal seker die N10 tot Middelburg,
Dan die N9 tot by Graaff-Reinet met jou karavaan.
Glo ook nie dit sal baie verder wees nie?

Dankie Edge. Het maar net gewonder hoe die pad as alternatief sal wees. Het nog nooit die R63 gery nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 09:53:16 am

20 Jan 2017 @ 10:36:32 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Piet, daai gebied is baie mooi om te ry.
Dis nie 'n besige pad nie.
Skouspeelagtig?
Is dit die regte woord?
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 14:07:47 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Piet, daai gebied is baie mooi om te ry.
Dis nie 'n besige pad nie.
Skouspeelagtig?
Is dit die regte woord?

Ja dit is, dankie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 16:58:04 pm
Wessel
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 22 Mar 2016
Experience: 5 years

Ek het nou nie 'n padkaart naby nie, maar as dit die een is wat via Murraysburg loop, is die pad baie netjies. Nie 'n geelstreep nie, maar verkeer is min genoeg. Mooi wereld daai om te ry. Doen moeite en stop by Murraysburg se Kerk en doen aan by die kafee op die hoek by die stop. Dokterskoppie in die dorp ook mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 17:12:45 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Ek het nou nie 'n padkaart naby nie, maar as dit die een is wat via Murraysburg loop, is die pad baie netjies. Nie 'n geelstreep nie, maar verkeer is min genoeg. Mooi wereld daai om te ry. Doen moeite en stop by Murraysburg se Kerk en doen aan by die kafee op die hoek by die stop. Dokterskoppie in die dorp ook mooi.

Dankie vir die inligting Wessel. Ek dink ek gaan die pad ry, sien weer iets nuut.

Ja die pad gaan oor Murraysburg. Ek sien op die GPS kaart, op die hoek, seker die een wat jy van praat is daar n kafee met die naam Kays en nie ver daarvandaan is nog een Bossies kafee. Sal vroeg oggend ry en genoeg tyd toelaat vir Murraysburg.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 18:13:42 pm
Permanently Gone
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 05 Dec 2015
Experience: 36 years

Oom Piet, ons het daardie pad Maart 2015 gery (sonder woonwa). Die oppervlak was goed en min tot geen verkeer. Ek sal met die woonwa daar ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2017 @ 19:26:10 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Oom Piet, ons het daardie pad Maart 2015 gery (sonder woonwa). Die oppervlak was goed en min tot geen verkeer. Ek sal met die woonwa daar ry.

Baie dankie Jannes, ons beplan nou om daardie pad te ry.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required