English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 972
topics: 11 576
replies: 139 218
views: 39 342 823
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Pad na die Kruger wildtuin toe

replies: 7
views: 307
05 Sep 2020 @ 08:25:05 am
REAList
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 11 Aug 2015
Experience: 25 years

Gee asb 'n opdatering van die pad voor Millys.

Toe ons Feb in Marloth was was die pad nie geskik vir groot karavane nie (my opinie).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2020 @ 09:56:22 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Glo nie daar gaan n verskil wees nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2020 @ 15:02:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek is op 3 Augustus met my Penta daar verby sonder probleme.

Rigting oos na wes (Malelane na WarmBela-bad oor Middelburg).

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2020 @ 16:47:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Fb screenshot

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2020 @ 21:24:11 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 10 Mar 2015

Thanx Geert

Ons gaan Nelspruit toe oor 2 weke, sal dit maar rustig vat. Gelukkig sleep ons net n sleepwaentjie.

Dalk moet ons maar die Woensdag en Maandag ook af vat om die langnaweek verkeer te mis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 09:42:54 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Thanx Geert

Ons gaan Nelspruit toe oor 2 weke, sal dit maar rustig vat. Gelukkig sleep ons net n sleepwaentjie.

Dalk moet ons maar die Woensdag en Maandag ook af vat om die langnaweek verkeer te mis.

Pieter

Ek bly nou al 35 jaar in die laeveld en sien elke keer hoe verkeer hierheen werk oor langnaweke wanneer almal ry.

As die vakansiedag bv die Vrydag is, sal die swaarste verkeer die Dondermiddag so van 15:00 af by Belfast begin druk raak.

Dan weer van 15:00 die laaste dag van die naweek.

Met die vakansiedag Donderdag, gaan die swaar verkeer Donderdagmiddag hierheen en Sondagmiddag terug wees. Dit is wanneer die groot druk op die N4 gaan wees.

Hou maar in gedagte in jou beplanning.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 21:19:22 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 10 Mar 2015

Dankie Pottie,

Jy is heeltemal reg. Baie mense loop reeds die vorige dag vroeg by die werk en ry dan al deur en wen so amper n hele dag op die naweek, veral omdat dit so "naby" aan Gauteng is. Ek het al vergeet daarvan. Dit gebeur ook veral tydens skool vakansies as ek reg onthou.

Huidige -en hopelik finale- plan is Donderdag oggend vroeg hier ( Pretoria ) ry en weer Maandag oggend vroeg terugkom.

Ek is maar skrikkerig vir lang naweke vandat ons een jaar oor Paasnaweek Karridene to was - omtrent 11 ure gery (gekruip)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 16:23:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dankie Pottie,

Jy is heeltemal reg. Baie mense loop reeds die vorige dag vroeg by die werk en ry dan al deur en wen so amper n hele dag op die naweek, veral omdat dit so "naby" aan Gauteng is. Ek het al vergeet daarvan. Dit gebeur ook veral tydens skool vakansies as ek reg onthou.

Huidige -en hopelik finale- plan is Donderdag oggend vroeg hier ( Pretoria ) ry en weer Maandag oggend vroeg terugkom.

Ek is maar skrikkerig vir lang naweke vandat ons een jaar oor Paasnaweek Karridene to was - omtrent 11 ure gery (gekruip)

Pieter

Ek is van mening dat jou plan sal werk en die groot verkeer mis.

Beste so. Dan begin en eindig jou naweek rustiger.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za