English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 254
Total Replies: 229 884
Total Views: 82 371 491
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 013
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad na Mkuze

replies: 2
views: 348
06 Jul 2017 @ 16:37:13 pm
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 57 years

Kan iemand my asseblief die beste pad vanaf  Harrismith na die Mkuze reservaat  gee. Ek is nie heeltemal seker of ek onder om en dan kuslangs moet ry nie en of  oor Pongola die beste is nie.Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2017 @ 09:22:14 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2690
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Maurits,
Sover ek weet is altwee paaie in redelike kondisie, maar is nie onlangs deur my gery nie. Laas wat ek naby Pongola Komatipoort gery het, was die pad mooi so 4 jaar terrug. Baie jaar terrug was die pad verby Pongola smal, maar is teen die tyd seker herstel.
Ek sou aanraai om een pad soontoe te ry en die ander pad terrug.
Op die manier sien jy meer van ons land en kry idees vir volkomende vakansies en ry meer paaie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2017 @ 11:35:15 am
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Hi Maurits,
Daai pad om Pongola is nou 'n baie mooi oop pad. Jy gaan bokke, beeste, mense en trokke kry maar ek dink dit is die beste pad.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required