English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 714
Total Views: 82 538 117
topics: 410
replies: 3 993
views: 1 477 469
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad na Marekele (Tgabazimbi)

replies: 7
views: 169
24 Jul 2019 @ 15:20:52 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Dag sê Kampmaats. 

Ons vertrek Vrydag vanaf Klein Kariba (Bela Bela) na ons volgende bestemming: Marekele by Thabazimbi.

Enige voorstelle oor ons roete? Bela Bela oor tot daar of eerder Nylstroom (ModiMolle) tot daar?  Volgens my kaarte is dit maar 3 kms verskil in afstand maar wil eerder slaggate, swaar vragmotors, opstande, betogings ens (! julle volg my sienswyse!) vermy. Dus .. enige raad??

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 16:20:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14494
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het laasjaar daai pad via BelaBela gery na Thabazimbi. Die pad was okay gewees. Die slegte gedeelte is blykbaar die gedeelte tussen daai aansluiting op Thabazimbi pad en Brits wat julle gaan mis. Ek weet nie hoe julle gaan terug ry nie, maar sal aanbeveel om weer oor BelaBela te ry aangesien van die huidige padwerke wat jy gaan vang as jy deur Brits sou ry.....heelwat STOP/GO's

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 08:24:27 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1318
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Been through Brits and now we always go via Bela Bela. The road is pretty quiet compared to the Brits route.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 10:12:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8382
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Been through Brits and now we always go via Bela Bela. The road is pretty quiet compared to the Brits route.

Vermy die Brits pad, daar is gereeld oproer, hoeka weer Maandag daar gebrand. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 12:24:09 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Van jou af, vat die pad Vaalwater toe, pragtige pad van daar tot in Thaba.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 14:17:12 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Dankie al julle manne! Ons sal dus die pad oor Vaalwater neem en met die terugkomslag (Parys toe) oor Warmbad reis.

Jammer omtrent die Brits storie  - ons HET gedink om daardie pad terug te keer en miskien 'n paar dae by Dube te stop, maar het besin en sal dit op 'n volgende keer oorweeg ....

Dankie weereens vir al die raad!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 14:43:51 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Plesier, geniet jou trippie!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 15:19:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14494
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As dit gaan oor kamp en by n oord uit te kom....in jou geval Dube, sal ek daai Stop/Go's maar aanvaar het.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required