English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 030
Total Views: 82 377 411
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 071
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad kondisie R73

replies: 19
views: 1959
12 Mar 2017 @ 19:01:15 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Weet iemand wat is die kondisie van die pad vanaf ATKV Bergville met die R73 deur Bergville tot by die N3?

Die res van die paie ken ek redelik.

Het jare terug die stuk pad gery.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2017 @ 19:11:09 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Sorry ek meen ATKV Drakensville.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 08:01:49 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2473
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ons het dit in Junie gery en die toestand was goed.  Ek kan nie sien waarom dit intussen sou verander het nie- dis 'n goeie teerpad.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 08:19:29 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5009
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Januarie gery en pad was lieflik... het woes gereen, maar pad is nuut en mooi

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 08:31:43 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Ons het dit in Junie gery en die toestand was goed.  Ek kan nie sien waarom dit intussen sou verander het nie- dis 'n goeie teerpad.

Dankie vir die terugvoer Fred, waardeer dit.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 08:33:13 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Januarie gery en pad was lieflik... het woes gereen, maar pad is nuut en mooi

Dankie vir die inligting, kyk uit om daar te wees volgende week.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 09:26:56 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Waarheen Piet,
Geniet die rit...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 09:40:10 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Waarheen Piet,
Geniet die rit...

Edge ons gaan by ATKV Drakensville kamp en wil dan daarvandaan met die R73 ry deur Bergville tot by die N3 aansluiting. Dan met die N3 na Durban en na ATKV Natalia.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 15:23:11 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Is dit nie die R74?

Ons ry hom see toe elke jaar en dit is `n mooi stil pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 15:44:44 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Is dit nie die R74?

Ons ry hom see toe elke jaar en dit is `n mooi stil pad.

Sorry Piet, ek sit hier by my boeke/atlas
Antwoord sommer.
Dit is die R74 en dit kom in die N hoofweg in naby Estcourt.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 15:52:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Piet, net vir nog inligting.
Volg maar die N3 snelweg tot by Durbs en gaan dan op die N2 Suid na Natalia.
Sover my ondervinding en kennis strek is die "short cut" vanaf P'maritzburg deur na suidkus nie aan te bevele nie.
Iemand oppie forum kan dalk beter inligting gee hieromtrent..
JANNIE DIDDO ...??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 16:17:46 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Piet, net vir nog inligting.
Volg maar die N3 snelweg tot by Durbs en gaan dan op die N2 Suid na Natalia.
Sover my ondervinding en kennis strek is die "short cut" vanaf P'maritzburg deur na suidkus nie aan te bevele nie.
Iemand oppie forum kan dalk beter inligting gee hieromtrent..
JANNIE DIDDO ...??

Johan ek het daai pad so jaar terug gery en sal hom nie ry met die karavaan nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 19:44:39 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Vermy maar eerder daardie "short-cut", nie aanbeveelbaar met 'n karavaan nie, te veel hout en suikeriet "lorries" op die pad. Jy gaan ook deur een of twee "settlements", wat op sigself maar 'n gevaar inhou agv loslopende diere, onpadvaardige voertuie, ens.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 21:07:55 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5009
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
R74 ja...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2017 @ 22:58:31 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Vermy maar eerder daardie "short-cut", nie aanbeveelbaar met 'n karavaan nie, te veel hout en suikeriet "lorries" op die pad. Jy gaan ook deur een of twee "settlements", wat op sigself maar 'n gevaar inhou agv loslopende diere, onpadvaardige voertuie, ens.

Behalwe vir redes genoem is daar padwerke en stop en go of ten minste daar was einde Aug en die padoppervlak is te sleg om met 'n wa die bykomende risiko te neem.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 09:23:17 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Weet iemand wat is die kondisie van die pad vanaf ATKV Bergville met die R73 deur Bergville tot by die N3?

Die res van die paie ken ek redelik.

Het jare terug die stuk pad gery.

Piet, jou pad sal fine wees met karavan en al. Ons het die pad in Julie gery. (dink nie veel kon verander het.)

Gebruik N3 tot op Harrismtih. Dan N5 (daar was bietjie padwerke, maar kan dalk al klaar wees teen die tyd, geen stop en go en sleg so 6KM)  Dan die R74  (Qwa-Qwa pad), by Sterkfonteindam draai weer  links (nog op R74). die pad was nuut tot waar die pas begin. Daarna pad werke met stop en go (net vir seker 3-4Km en heel gaanbaar) tot by Little Switzerland. (die padwerke kan dalk al voltooi wees). Van Little Switzerland af was die pad goed verby Bergvile- Winterton tot waar dit weer by die N3 join naby Colenso. (Is eintlik nie goed om dit te sê nie want netnou begin die mense die pad ry en die N3 vermy) As ek ooit wou see toe sleep sou ek die pad gebruik het tensy iets erenstig gebeur soos `n sinkgat. Ek sou dit ook terug gebruik. (die klim lyk vir my effens steiler as Van Reenens pas maar korter)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 11:22:27 am

Dankie Jannie vir die goeie inligting, waardeer dit.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 13:46:50 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Plesier, miskien is daar iemand wat dit dalk meer onlangs gery het. (miskien Desember of Januarie)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 14:03:00 pm
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Jammer Piet,

Andre sit en snotossies rol die afgelope paar dae oor hierdie padnavrae van jou.

Sien nou eers na die reaksies dat ek dalk die laaste van die kampers was wat daardie pad gebruik het.

In Harrismith waar jy van die N1 afdraai ry jy so teen die kant van die dorp verby. Daar is 'n stukkie padwerke maar jy kan  die eindpunt sien vanwaar dit begin en man vat hom maar net stadig saam met die verkeer.

Vanaf die Qua Qua afdraai en die Oliviershoek afdraai was daar in Desember nie meer stop en rye of padwerke nie. Die teer was klaar maar daar moes nog dreineringsvore op die padskouers voltooi word.

Kan geen rede sien vir jou om nie die pad te gebruik.

Daar is ook nie 'n manier wat ek die pad vanaf Maritzburg oor Umbumbulo na Kingsburough sal gebruik nie. Suikerlorries, beeste, bokke en klein loopneusies wat al sommer vir die snaaksigheid voertuie met klippe gegooi het.

Bly op die N3 en vat dan net na Pinetown die N2 Suid

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 15:51:53 pm

Dankie vir die inligting Andre. Ek sien nou baie uit om volgende te ry.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required