English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 874
topics: 986
replies: 15 410
views: 4 049 413
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Paar fotos van Gecko

replies: 41
views: 9649
13 Sep 2015 @ 15:33:03 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hier is n paar fotos van ons Gecko soos ek beloof het.
Het hom opgeslaan en gaan alles deur voor ons volgende kamp oor twee en a half weke. Het vernaamlik die son laai stelsel vir die batterye getoets en is baie tevrede daarmee.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:00:24 pm
bossies
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 04 Sep 2015
Experience: 40 years
Dit lyk baie kwaai ,geniet dit !!
time will tell ! HEAVEN or hell ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:08:44 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Piet, lyk sommer spuf. Hoekom staan jy nie daar by die watergat nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:09:49 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Alles lyk super duper.  Veral die bed!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:44:36 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Piet, lyk sommer spuf. Hoekom staan jy nie daar by die watergat nie.

Herman die fotos is geneem by my huis. Ek gaan van die 1st to die 4de Oktober daar by die watergat staan, het klaar bespreek. Sien baie uit daarna.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:46:23 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Alles lyk super duper.  Veral die bed!!!


Dankie. Die bed slaap lekker. Dit is vol konings grote.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:50:14 pm
Anonymous

Baie netjies, geluk met die wa Piet, hoop julle geniet baie lekker kampe. Ek hou van die "plek vir alles, en alles op hul plek", sommer heel mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 17:51:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daars dit nou. Geniet die trippie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:09:47 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie Johann en Leon.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:15:59 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Baie netjies.

Eerste keer dat ek hom sien.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:30:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dit lyk baie nice...ek glo jy gaan heerlik kamp in daai wa!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:35:02 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Baie mooi ding daai. Geniet hom terdee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:36:26 pm
Chevvy
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 18 Dec 2013
Experience: 14 years
Baie baie netjies. Jy moet dit geniet. Sal bietjie gaan naslaan oor die een
Lekker kamp
Fanie & Sandra
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:40:23 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1595
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Sjoe,pragtig,bied alles wat jy benodig,baie plesier vir julle,geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:54:05 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Dit lyk goed Piet. Jy kan die kwaliteit sien op 'n afstand. Dis net die opmaak van daai bed wat lyk of dit moeilik kan wees?
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 19:54:07 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Dit lyk goed Piet. Jy kan die kwaliteit sien op 'n afstand. Dis net die opmaak van daai bed wat lyk of dit moeilik kan wees?
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 20:14:31 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dit lyk goed Piet. Jy kan die kwaliteit sien op 'n afstand. Dis net die opmaak van daai bed wat lyk of dit moeilik kan wees?

Dankie Schalk. Jy kom gou reg om die bed op te maak, maar hy slaap lekker.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2015 @ 21:21:13 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Wel Piet dit is seker die belangrikste dat die bed lekker slaap. Julle moet hom geniet. Ons beplan om Maart / April 2016 NamibiŽ te gaan toer. Wil julle ons nie dalk join nie? Ja, dit is 'n uitnodiging..... Ons kry nou ons Mobi Lodge Dinsdag. Hulle bring nou 'n nuwe een.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 06:53:18 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Lyk baie mooi Piet as dit myne was sou ek net trots gewees het 

Kamp lekker

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 07:00:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9888
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Piet, lyk sommer spuf. Hoekom staan jy nie daar by die watergat nie.

Netjies.
Die watergat wat Herman bedoel is die een voor jou wa, word "Lapa" genoem.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 07:54:21 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Netjies.
Die watergat wat Herman bedoel is die een voor jou wa, word "Lapa" genoem.

Ja dis n ander manier om daarna te kyk.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 08:34:56 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Wel Piet dit is seker die belangrikste dat die bed lekker slaap. Julle moet hom geniet. Ons beplan om Maart / April 2016 NamibiŽ te gaan toer. Wil julle ons nie dalk join nie? Ja, dit is 'n uitnodiging..... Ons kry nou ons Mobi Lodge Dinsdag. Hulle bring nou 'n nuwe een.

Ek is bly vir jou Schalk dat jy liewer n nuwe een kry. Hoop dat hy nou aan jou vervagtinge sal voldoen want mens betaal baie vir die goed. Die NamibiŽ toer is vinnig op my maar sal jou laat weet.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 09:02:30 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Piet ek hou baie van daardie oprol son paneel wat jy het. Ek wil my soliede paneele wat ek het vir my Echo verander met so iets. Het hy standaard met die Gecko gekom, of het jy dit apart aangekoop, waar kan ek kyk vir so een?

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 09:45:37 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Fred, www.Flexopower.com
Die advertensie is hierbo.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 09:49:19 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dankie Schalk

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 10:23:56 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

Baie mooi geniet hom , hoop hy gee julle jare se pret

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 11:58:57 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Baie mooi. Geniet hom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 11:59:39 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Piet ek hou baie van daardie oprol son paneel wat jy het. Ek wil my soliede paneele wat ek het vir my Echo verander met so iets. Het hy standaard met die Gecko gekom, of het jy dit apart aangekoop, waar kan ek kyk vir so een?


Fred ek het hulle apart bestel. Het die Kalahari een en bestaan uit twee van die oprol eenhede. Dit behoort my weke aan die gang te hou mits die son skyn. Maak net seker jy gebruik n goeie laaier.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 12:11:25 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Dankie Piet.

My laaier is so 2009 een van die bestes gewees. het Namibie daarmee getoer sonder hassels net die paneele is te ongemaklik. 3Paneele van 1.5Mx.5M wat in series gekoppel is. ek gaan hulle nou by die huis opsit vir my vrou se besigheid as eskom hulle trieks try.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 12:28:37 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie mooi wa daai.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 16:18:38 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Wel Piet dit is seker die belangrikste dat die bed lekker slaap. Julle moet hom geniet. Ons beplan om Maart / April 2016 NamibiŽ te gaan toer. Wil julle ons nie dalk join nie? Ja, dit is 'n uitnodiging..... Ons kry nou ons Mobi Lodge Dinsdag. Hulle bring nou 'n nuwe een.

Hi Schalk. Daai toer klink net lekkerder hoe meer ek daaran dink. Email my by pietventer05@gmail.com dat ons n beginpunt kan kry om daaroor te praat.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 17:54:43 pm
Anonymous

Wel Piet dit is seker die belangrikste dat die bed lekker slaap. Julle moet hom geniet. Ons beplan om Maart / April 2016 NamibiŽ te gaan toer. Wil julle ons nie dalk join nie? Ja, dit is 'n uitnodiging..... Ons kry nou ons Mobi Lodge Dinsdag. Hulle bring nou 'n nuwe een.

More is D day, hoop jy is honderd persent tevrede, plaas maar fotos sodat ons arm gatte kan jaloers wees.laughinginnocent.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 22:33:46 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Marius Ras het vanmiddag die nuwe Mobi Lodge afgelewer en ons pak more alles in. Ons sal die naweek fotos neem en dan sal ek dit volgende week probeer aflaai op die forum. Dit lyk goed sover.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 00:26:18 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie geluk met die nuwe wa retired camper

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 07:49:02 am
Anonymous

Baie geluk Schalk, en lekker kamp, mooi ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 08:54:26 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Geluk met die nuwe wa Schalk. Geniet die inpak en die naweek.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 11:10:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17517
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geluk...hoop jy het baie plesier van hom
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 12:09:57 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1595
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Schalk,vele lekker tye met die wa,geluk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2015 @ 21:03:08 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Jammer Piet, ek wil nie jou draad steel nie. Baie dankie vriende. Ons het vandag gepak en is reg om more te gaan kamp. Die gehalte is baie goed en ons het uitstekende diens van Marius Ras gekry. Ek en Karin ly aan engtevrees en die groot ruimte van die Mobi Lodge doen dit vir ons. Daar is baie pakplek vir alles en die uitleg is baie goed beplan.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 08:03:35 am
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 46 years
Die Mobi het indrukwekkend gelyk toe ons dit by die Expo bekyk het. Sal graag weer later wil hoor wanneer jy 'n paar kampe agter die rug het Schalk.
Piet, het jy die Gecko al in swaar reen opgeslaan getoets? Net nuuskierig oor moontlike water wat kan inkom?? Moet se dit wat ek by die fabriek daar by Haenertsburg gesien het was werklik aangenaam. Geniet !!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:32:48 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Die Mobi het indrukwekkend gelyk toe ons dit by die Expo bekyk het. Sal graag weer later wil hoor wanneer jy 'n paar kampe agter die rug het Schalk.
Piet, het jy die Gecko al in swaar reen opgeslaan getoets? Net nuuskierig oor moontlike water wat kan inkom?? Moet se dit wat ek by die fabriek daar by Haenertsburg gesien het was werklik aangenaam. Geniet !!!

Nee Tienie, het nog nie in reen gekamp nie. Die reen amper nie hier in die noord kaap nie Ha Ha. Sal nog my beurt kry in die reen.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:11:31 am
GT
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 21 Jun 2013
Experience: 46 years
Tyd dat jy die Suidkaap kom plat toer en kamp met reen en al. Sterkte!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za