Croissants paar minute op vuur om net weer vars warm en effens bros te raak - sit halwe flake chocolate in elkeen met bietjie dik custard. Heerlik

Mmmmmmm.....dit klink heerlik. Ek dink ek gaan hom maak tydens Desember kamp....dankie!
Croissants paar minute op vuur om net weer vars warm en effens bros te raak - sit halwe flake chocolate in elkeen met bietjie dik custard. Heerlik
Croissants is net so lekker as ontbyt. Braai uie, mushrooms en stukkies bacon. Sit dit op 'n oopgesnyde Croissant met nog roer eier bo oor.
n Stuk choklit met n halwe piesang warm gemaak in die mikrogolf of hoog bo kole ..... nou is ek skoon siek van begeerte.
Ek sal hom onthou met my 6 kleinkinders klink lekke
Gaan lekker eet, kamp vir 3 weke.