English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 789
Total Views: 82 679 404
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 329 044
Share all those nice recipes with everybody...

POEDING VIR KERSDAG.

replies: 20
views: 739
21 Dec 2017 @ 14:27:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wat se poeding beplan julle vir kersdag.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 14:39:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
"Trifle"
Resep asseblief. Of doekpoeding. My mense se gesigte trek snaaks as hulle daarvan hoor. maar ek het groot geword op n plaas met dit. Elma se doekpoeding is te moeilik om te maak.
Trifle. ????

En dan outydse koekies wat my ma vir die volkies op die plaas gebak het, blikke vol. Ek onthou die snotneusies wat vanaf kersdag tot nuwejaar elke dag kom koekies bedel het.
Was sulke "klinkers" as ek reg onthou was dit meel, botter, eiers, en bakpoeier- mengsel, was nie duur nie maar lekker. Van dit het sy soms neutmuskaat bygegooi. Op mekaar geplak het ?? met versuiker en room mengsel.
🤔😣
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 16:46:01 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Oom Jeep

Ekt laas Trifle ge-eet toe my Ouma nog geleef het. Sys dood in die 80s op ouderdom 92.

Syt altyd.....dalk ken Oom dit, 5c puddings gemaak.....vroeer "tiekie" poedings?????

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 19:03:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Oom Jeep

Ekt laas Trifle ge-eet toe my Ouma nog geleef het. Sys dood in die 80s op ouderdom 92.

Syt altyd.....dalk ken Oom dit, 5c puddings gemaak.....vroeer "tiekie" poedings?????

Daai tiekie of sikspens poeding is die doekpoeding. Hulle het hom in n skoongekookde meelsak oor n pot kookwater gestoom. Dan in snye gesny en n stropie oor gegooi. Die skil/kors van die poeding was so n biki gladderig. Kom nie vla of roomys oor nie, slegs die stroop. Vla was vir die trifle. Roomys was nie vir plaas kinders nie.
Die een wat die sikspens kry is die gelukkige een.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 20:50:19 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Hierdie een sal ek ń "pass" gee.
Ek eet glad nie poeding nie. As ek dit ge-eet het, het ek seker meer gewig gehad.
@Grumpy, jy sal seker maar by my huis moet kom kuier.
My vrou maak gereeld Trifle, maar vir besoekers.
Ons het altyd op ń Sondag stiptelik om 12 ge-eet en daarom het ek ń houvas verloor vir poeding.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 21:38:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Se vir Geraldien sy moet my wats app met al die bestandele van haar trifle.
As ek dit nie self maak nie, kry ek en skoonseun niks. Elma en dogter is soos jy , hulle hou nie van poeding nie.
Hoes krismis dan nou sonder poeding. Hulle wil ook niks weet van sago nie.
Jellie, blamaans en vla. Hmmm
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2017 @ 21:53:58 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years
Se vir Geraldien sy moet my wats app met al die bestandele van haar trifle.
As ek dit nie self maak nie, kry ek en skoonseun niks. Elma en dogter is soos jy , hulle hou nie van poeding nie.
Hoes krismis dan nou sonder poeding. Hulle wil ook niks weet van sago nie.
Jellie, blamaans en vla. Hmmm
Ek sal haar sê om dit te stuur.
Sal moontlik nie al môre wees nie omrede sy besig is met karavaan pak vir ons "Wegbreek" Saterdag oggend.
Sy sal definitief stuur sodra alles gesorteer is by die "Oord".
Alles afhangende van selfoon seine, maar ek sal dit dan stuur voor Kersdag as ek dorp toe gaan vir laaste inkopies en "albasters".
LOL, sago lyk vir my te veel na padda ogies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 06:45:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14685
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Mmmm....maak julle my nou lus vir lekker poeding. Ek is ongelukkig die enigste in ons gesin wat hou van trifle...so ons maak dit nooit nie.....ek het al paar keer vir myself n klein porsie gekoop, maar is nie dieselfde as tuisgemaaktes nie. Die winkels gooi gewoonlik net stukke koek in wat reeds vervaldatum bereik...en voeg net jelly en vla by.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 06:49:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14685
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ons eet nie baie poeding nie...maar is lief vir daai klaargemaakte poedings by Checkers soos malva, double chocolate, creamy toffee ensovoorts wat mens vir so 5min in die mikrogolf oond opwarm en voorsit met bietjie Ultra Mel bo-oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 07:23:49 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2828
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Ons gaan seker net vrugte slaai, vlae, room en roomys geniet, behalwe as skoonsus trifle saambring...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 08:05:12 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

My Kersfeespoeding is klaar gemaak, 'n roomyskoek.  Aanmekaar geslaan met koek, roomys, sjokolade en neute.   Dit is veilig in die vrieskas.  Een werkie klaar afgehandel.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 08:36:52 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

My Kersfeespoeding is klaar gemaak, 'n roomyskoek.  Aanmekaar geslaan met koek, roomys, sjokolade en neute.   Dit is veilig in die vrieskas.  Een werkie klaar afgehandel.smile

Hahaha. Is jy seker v.d. "veilig" in die vrieskas.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 08:55:01 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Hahaha. Is jy seker v.d. "veilig" in die vrieskas.

Dit is veilig, behalwe as Eskom besluit om my 'n vuil streep te trek.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 08:58:49 am
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Ek sal haar sê om dit te stuur.
Sal moontlik nie al môre wees nie omrede sy besig is met karavaan pak vir ons "Wegbreek" Saterdag oggend.
Sy sal definitief stuur sodra alles gesorteer is by die "Oord".
Alles afhangende van selfoon seine, maar ek sal dit dan stuur voor Kersdag as ek dorp toe gaan vir laaste inkopies en "albasters".
LOL, sago lyk vir my te veel na padda ogies.
Oom Johan, ek het vir jou vier van Geraldine se Trifle resepte ge-mail

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 09:03:59 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dan moet julle maar vinnig eet.😂

Hoe gaan dit verder met julle innie baai. ? Ek mis daai laaste aand by plet jouse kerrie en rys.
Het my kaapse vriendin, Joy, jou toe gekontak oor die blinkseil. ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 09:05:11 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Oom Johan, ek het vir jou vier van Geraldine se Trifle resepte ge-mail

Dankie baaaaaaie
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 09:15:06 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dan moet julle maar vinnig eet.😂

Hoe gaan dit verder met julle innie baai. ? Ek mis daai laaste aand by plet jouse kerrie en rys.
Het my kaapse vriendin, Joy, jou toe gekontak oor die blinkseil. ??

Nee, sy het nie gebel nie Johan.

Die dekselse vlermuise het ons die blinkseil laat koop en nou wil ons hom nie meer gebruik nie.   laughing    Ek is bly jy onthou die kerrie, ek onthou eerder al die dramas wat ons daar gehad het.surprised

Jy en Elma moet lekker Kersfees hou.  Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 09:59:18 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Oky dankie Freda
Stuur, SMS. Die mates van die blinkseil en die prys vir my. Sal dit forward vir haar. Hulle is nie op forum nie. Hulle soek dringend na so iets.

(Toe ek my wa verkoop het het ek die vlermuis kolle mooi skoongekry met warm water en sponsie.)

En ja ja ja. Ons moet die lekker en die goeie v.d. verlede onthou. Dis uiters belangrik.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 16:03:18 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years
Ons het n familie dag aan die gang so al die vrouens sal seker wil uithang met hulle gunstelinge wat eetgoed aan betref.
Vir poeding gaan dit skoonsus se malva poeding met vla en roomys wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2017 @ 16:28:41 pm
Anonymous

Ons eet sommer die pudding saam met die hoof dis, karamel pampoen koekies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2017 @ 11:39:07 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2828
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Ons eet sommer die pudding saam met die hoof dis, karamel pampoen koekies.

Klink heerlik...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First