English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 694
Total Views: 82 536 794
topics: 4 425
replies: 29 945
views: 17 369 975
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 12
views: 17 349 712
Phalaborwa Safari Park, A Forever Resort
Limpopo, Phalaborwa
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 23 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

PHALABORWA SAFARI PARK - MEER INLIGTING BENODIG ASB?

replies: 11
views: 4638
14 Jul 2016 @ 09:09:05 am
Kaktus
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Jan 2016
Experience: 4 years
Ons beplan 'n naweek wegbreek na Phalaborwa Safari park (hulle tariewe is UITERS billik en goedkoper as die Wildtuin). Ek sien egter die teruvoer is maar skraps. Het enige iemand op die forum dalk vir my meer inligting oor die oord - ek wil net eers seker maak voor ons die bespreking plaas?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2016 @ 09:19:13 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die park is so ikm van my huis ,dis mooi daar dit is so 500meters van die hek daar is n spar en petrol stasie naby en 3 km van die winkelsentrams in die dorp. Op die plek is n plek vir koffie en eet, hulle het n hamburger vir R140 as jy hom in n uur kan klaar eet betaal jy nie ,saam met n litre coke. stuur my jou email dan stuurt ek fotos . wanner kom julle?

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2016 @ 09:52:40 am
Kaktus
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Jan 2016
Experience: 4 years

Die park is so ikm van my huis ,dis mooi daar dit is so 500meters van die hek daar is n spar en petrol stasie naby en 3 km van die winkelsentrams in die dorp. Op die plek is n plek vir koffie en eet, hulle het n hamburger vir R140 as jy hom in n uur kan klaar eet betaal jy nie ,saam met n litre coke. stuur my jou email dan stuurt ek fotos . wanner kom julle?


Dankie WJ! Ons beplan om die naweek van 26 Augustus deur te kom. My email is henniebreyt@gmail.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2016 @ 11:25:53 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Soos WJ se lekke oord spar het alles en meer wat jy nodig het badkamers puik weer puik oord skoon staanplekke met koelte geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2016 @ 16:03:33 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Kaktus ek het mail gestuur laat weet as jy hom gekry het.laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2016 @ 14:00:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8378
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Willem,

Is jy die 30 Jul tot 01 Aug by die huis, sal wil kom groet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2016 @ 14:19:53 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Chuck ek is tuis

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2016 @ 13:30:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

chuck ek is die 30 in Letaba hulle het n di ng daar vir renosters

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2016 @ 14:47:21 pm
Kaktus
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Jan 2016
Experience: 4 years

Kaktus ek het mail gestuur laat weet as jy hom gekry het.laughing


Middag WJ - nog geen fotos het deurgekom nie...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2016 @ 10:57:34 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Kaktus ek het weer gestuur, ek het ook n park watter datums wil jy wiltuin to kom e mail my

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2016 @ 07:34:29 am
FRAMA
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 31 Jan 2016
Experience: 34 years

Kaktus ek het weer gestuur, ek het ook n park watter datums wil jy wiltuin to kom e mail my

Kan jy my ook die foto s mail asb franscornelis7@gmail.com Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2016 @ 17:49:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Frama jou email kom terug

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required