English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 770
Total Views: 82 282 732
topics: 399
replies: 3 876
views: 1 471 859
Talk about the current road conditions throughout the country

PAD TOESTAND

replies: 9
views: 272
09 May 2019 @ 11:37:15 am
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years

More almal. Ons beurt om Kruger te besoek kom vinnig nader. Ek wil met die terugkom vanaf Skukuza Amersfoort toe ry en van daar oor Bethlehem terug Bloemfontein toe.

 

Is daar iemand wat onlangs daar langs gery het en die beste paaie kan aanbeveel asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 13:16:57 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit is 'n klomp sekondêre paaie wat "veronderstel is" om deur plaaslike in stand gehou te word. Ry maar stadig en in daglig as jy onseker is oor die toestand van die pad. Ek hoop daar is forum lede wat jou van raad kan bedien. Sterkte en reis veilig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 13:22:45 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years

Dankie. Ek wag om te hoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 14:07:03 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dag se Johan.

Ek sou beslis van ons agter paaie af weg bly as ek sleep.

My roete:  Skukuza - Malelane - Witbank - Alberton - Vereeniging - Parys (Net voor parys links op snelweg deur tolhek na) - Bloemfontein.

Van jou af: Bloemfontein - Parys (by die tol hek regs na Sasolburg - Vereeniging - Alberton - Witbank - Nelspruit - Malelane - Skukuza,

Veiligste en mooiste pad beslis.

Altyd hulp op die paaie as iets fout gaan.

(Buiten as jy moet deur Amersfoort ry)

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 06:05:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My ma en Suster het die kleiner paaie gery vanaf Benoni na Standerton, Perdekop, Volksrus en Newcastle.

Dit is nie nood wendig die roete wat jy gaan ry nie maar volgens hulle was die sekondere paaie in baie goeie kondisie.  So my opinie is maar ek hoop jy kry iemand wat werklike terugvoer kan gee oor die toestand van die roete wat jy wil ry.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 11:20:04 am
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years

Dankie vir die terugvoer sover.

 

Ek het nie 'n probleem met die hoof roetes nie. Ek bly ook maar sover ek kan op hulle.

 

Dit is net met die terugkom van Kruger af wil ons familie op Amersfoort besoek. Dit is heeltemal 'n ander roete. Ekk weet hulle het van die paaie herbou maar is noe op hoogte van almal nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 12:25:18 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek glo as jy nie haastig is nie kan jy ry in daglig.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2019 @ 22:04:16 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het gesleep van Malelane tot by Wimpy/Engen op N4 by Belfast, draai af na Carolina, Chrissiesmeer, Ermelo, dan N11 tot op Amersfoort.

Die hele roete in uitstekende toestand. Het hom so gesleep Februarie 2019 na Drakensville.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 07:28:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel ten minste is daar nou positiewe terugvoer tot op Amersfoort. Hoop iemand kan help met die pad verder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:01:05 am
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years

Dankie Pottie. Ek sal hom so doen.

 

Uit vorige ondervinding was die paaie van Standerton af oor Warden Vrystaat to nie baie goed nie. Sal maar navraag doen soos ons vorder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required