English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 893
Total Views: 83 201 803
topics: 11 521
replies: 138 691
views: 39 319 550
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

PAD NA ATLANTA

replies: 1
views: 1462
10 Sep 2004
Anonymous
KEN IEMAND DALK 'N KORTER PAD NA ATLANTA VANAF RUSTENBURG AS DIE N4 OOR BRITS . MOET WEL PAD WEES WAAROP 'N MENS JOU VAN MET GERUSTE HART KAN SLEEP.GAAN DIE NAWEEK VAN 18 SEPTEMBER DAAR KAMP .
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2004
Anonymous
Hi Edward,

Vanaf Rustenburg, vat die pad na Northam/Sun City tot by die Beestekraal afrit. Neem hierdie pad en ry tot by die T-aansluiting, draai links. Ongeveer 500m, draai regs. Ry tot by R511. Draai links en volg die pad tot by Atlanta Park regs. 1Km verder, aan regterkant (steeds op die R511) is ATLANTA.

Lekker kamp.
Nico van Jaarsveld.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za